AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Basiese kosmandjie R3 500 per maand

’n Voedselmandjie met die minimum voedingswaarde kos ’n huishouding van vyf net meer as R3 500 per maand, het die DA bepaal.

Voedselpryse het teen Februarie met 16,2% gestyg in vergelyking met verlede jaar, grootliks weens die droogte. Dít het die Demokratiese Alliansie (DA) gedryf om te ondersoek hoe dié prysstygings van die mees kwesbare landsburgers gaan raak.

Suid-Afrika benodig 11 miljoen ton mielies per jaar om die binnelandse mark en sy bure te voed. Gebasseer op optimistiese oesskattings sal die land volgens die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye 1,28 miljoen ton mielies gedurende die 2015/’16-bemarkingsjaar en 3,8 miljoen ton gedurende die 2016/’17-bemarkingsseisoen moet invoer.

Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, sê siende dat dit onwaarskynlik is dat die drie miljoen hektaar mielielande die geskatte 8,6 miljoen ton sal haal, sal die hoeveelheid mielies wat ingevoer moet word, hoër aangepas moet word. ’n Meer realistiese skatting is dat 7,2 miljoen ton mielies ingevoer moet word.

Die mielies wat vanjaar aangeplant is, het nie net onder laer reënval gebuk gegaan nie, maar ook onder uitermatige hitte in Januarie en Februarie, gevolg deur oorstromings tot Maart. Die mielies was ook laat in die seisoen aangeplant dat dit blootgestel gaan word aan ryp indien die winter vroeër sou kom.

Steyn sê voedselpryse het die afgelope paar maande skerp gestyg en dit sal vir die res van die jaar voortduur. Dit is veral diegene wat op maatskaplike toelaes staatmaak vir oorlewing wat die ergste geraak sal word. Die maandelikse R3 585 wat ’n huishouding van vyf benodig om die minimum voedselvereistes te voorsien, sluit nie ander noodsaaklike uitgawes in nie.

Die party doen ’n beroep op die Regering om die droogte ’n nasionale ramp te verklaar, dat voedselsubsidies en -koepons aan die mees kwesbare landsburgers verskaf kan word, dat die skoolvoedingskema na meer skole uitgebrei word en dat maatskaplike toelaes verhoog moet word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,707.67
-1.1%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,254.50
-2.9%
Platinum
915.50
-1.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot