AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Bawusa dreig met nóg stakings

Indien sekere vereistes nie nagekom word nie, sal die "tydelik uitgestelde" staking hervat word, waarsku Bawusa.

Indien sekere vereistes rakende plaaswerkers nie nagekom word nie, sal die "tydelik uitgestelde" staking hervat word, waarsku die vakbond Bawusa.

Die plaaswerkerstaking is vroeër afgelas, waarna me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, die minimum loon van R105 per dag goedgekeur het. Bawusa sê na ’n vergadering met werkers en ander organisasies is besluit dat die staking nie heeltemal afgelas sal word nie en dat boere en die Regering drie weke kry om aan sekere vereistes te voldoen.

Dit sluit in dat alle werkers wat afgedank is, hul werk moet terugkry. Die vakbond eis verder dat borgtog toegestaan word aan diegene wat steeds in die tronk is weens die staking. "Borgtog word toegestaan aan boere vir moord en poging tot moord, terwyl dit nie aan ons mense toegestaan word vir openbare geweld nie."

Sowat 400 werkers is van openbare geweld en intimidasie aangekla. Bawusa het ook aangedui dat hy nie tevrede is met die samestelling van die loonsverhoging nie. Die verhoging is vasgestel op die verbruikersprysindeks (VPI) plus 1,5 % vir einde Februarie 2014 en 2015.

Die vakbond het aan die werkers voorgestel dat hulle die 52%-loonsverhoging vanaf die vorige R69 per dag moet aanvaar, maar dat die jaarlikse verhoging gegrond op die VPI plus 1,5% afgekeur moet word.

Die vakbond wil 1 November weer na die strate terugkeer om 'n nuwe sektorale vasstelling te beding. Intussen het die Presidensie aangekondig dat Adj.pres. Kgalema Motlanthe Dinsdag (12 Februarie 2013) met boere en plaaswerkers in die Paarl gaan vergader as deel van die aanloop tot die Staatsrede wat Donderdag (14 Februarie 2013) gelewer sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot