AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bayer loop weer bloutjie in hof oor glifosaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nadat die internasionale maatskappy Bayer CropScience sukses behaal het in vier onlangse hofsake teen hom van mense wat skadevergoeding eis omdat die gebruik van die onkruiddoder Roundup glo tot gesondheidsprobleme by hulle gelei het, het die maatskappy opnuut ’n terugslag gehad.

Die Amerikaanse hooggeregshof het pas ’n appél van Bayer verwerp waarin ’n federale hof in San Francisco, Kalifornië, skadevergoeding van $80 miljoen (R1,3 miljard) aan ’n man, mnr. Edwin Hardeman, toegestaan het. Die hof het beslis dat Hardeman se jare lange gebruik van Roundup, met glifosaat as die hoofbestanddeel van die onkruiddoder, daartoe bygdra het dat hy kanker gekry het. Die eisbedrag is later tot $25 miljoen (R400 miljoen) verminder.

Bayer sê in ’n verklaring dat hy “met respek” van die hooggeregshof se beslissing verskil, maar nie verbaas daaroor is nie. Nog talle soortgelyke sake word verwag en Bayer het steeds sy vyfpuntplan wat verlede jaar bekend gemaak is, om die risiko’s van litigasie in Amerika mee te bestuur.

Die beslissing in die laer hof in San Francisco was nog teen Monsanto, wat later deur Bayer vir $63 miljard (R909 miljard) gekoop is. Bayer se vyfpuntplan maak voorsiening vir ’n bykomende bedrag van $4,5 miljard (R72 miljard) waardeur verwagte eise bestuur sal word deur litigasie en skikkings om ’n einde aan die regsproses te bring. Dit sal voorafbepaalde vergoedingsbedrae behels sonder klaers se kommissie aan regsverteenwoordigers.

Daar word ook veranderinge aan produkte vir huishoudelike tuine en grasperke voorsien om toekomstige eise te vermy. Dit sluit in om glifosaat met ander formulasies te vervang. Bayer beklemtoon dit word bloot gedoen om die risiko vir moontlike regseise te bestuur en nie omdat daar werklike kwellings oor veiligheid is nie.

“Bayer staan steeds ten volle agter sy Roundup-produkte wat ’n waardevolle produk vir doeltreffende landbouproduksie wêreldwyd is. Ons is vol vertroue dat die talle wetenskaplike toetse en gunstige menings van reguleringsagentskappe wêreldwyd – die jongste is die Europese chemiese agentskap vir risiko-bepaling – ’n stewige fondament skep waarop ons Roundup in die hof kan verdedig wanneer nodig. Die maatskappy sal slegs oplossings vir bestaande sake en eise oorweeg as dit strategiese voordele inhou,” aldus die verklaring.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot