AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Bayer-skikkingsooreenkoms bring eise tot ‘n einde

akkreditasie
Die landboutegnologiemaatskappy Bayer het bekend gemaak dat hy ’n reeks skikkingsooreenkomste aangegaan het in die meeste regsake wat in Amerika teen Monsanto aanhangig gemaak is.

Die maatskappy sê in ’n verklaring hy stel $10,9 miljard beskikbaar om huidige en potensiële Roundup-litigasie te skik. Dit sal sowat 75% van die huidige Roundup-sake en sowat 125 000 eise altesaam skik.

Bayer sal ook die litigasie oor dikambadrywing vir $400 miljoen besleg en die meeste van die litigasie oor waterbesoedeling weens polichlorineerde bifeniel (PCB), wat die maatskappy rondom $820 miljoen gaan kos.

Die Roundup-skikkingsooreenkoms is egter onderhewig aan ’n uitspraak deur regter Vince Chhabria van die distrikshof vir die noordelike distrik van Kalifornië. Die skikkings bevat ook geen erkenning van aanspreeklikheid of oortreding nie.

Mnr. Werner Bauhmann, hoofbestuurder van Bayer, sê die Roundup-skikkingsooreenkoms is die regte stap op die regte tyd vir Bayer om ’n lang tydperk van onsekerheid tot ’n einde te bring. “Dit los die meeste eise op en plaas ’n duidelike meganisme in plek om risiko’s van potensiële toekomstige litigasie te hanteer. Die besluit om te skik met die Roundup-litigasie laat ons nou toe om ons ten volle toe te spits op die verskaffing van gesondheidsorg en voedsel. Dit sal ook die gesprek oor die veiligheid en gebruik van onkruiddoders met glifosaat terugneem na die wetenskaplike en regulatoriese arena.”

Die maatskappy het ’n aantal opsies waaruit die skikkings betaal kan word.

Kontantuitbetalings wat met die skikkings verband hou, sal na verwagting vanjaar begin. Bayer verwag dat die potensiële kontantuitvloei nie meer as $5 miljard in 2020 en $5 miljard in 2021 sal beloop nie. Die balans sal daarna uitbetaal word.

Om die betalings te finansier, wat aan belasting gekoppel is, kan Bayer gebruik maak van surpluslikiditeit, toekomstige kontantvloei, die inkomste gegeneer deur die verkoop van sy dieregesondheidsdepartment en die uitreiking van bykomende effekte.

“Terwyl ons werk om die litigasie agter ons te plaas, kan Bayer nou ’n koers vir die toekoms rig en die wêreldkwessies in gesondheid en voeding aanpak, nie net vandag terwyl ons die Covid-19-pandemie konfronteer nie, maar ook terwyl ons op lang termyn werk om die lewensgehalte vir ’n groeiende en ouerwordende bevolking van ’n geskatte 100 miljard mense teen 2050 verbeter,” sê Bauhmann. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot