AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bedrog met advertensie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee boere van Mpumalanga se appèl teen 'n Grondeisehof-beslissing wat vergoeding teen minder as die ooreengekome landbouwaarde van hul plaas toegeken het, het gedeeltelik geslaag.
Twee boere van Mpumalanga se appèl teen 'n Grondeisehof-beslissing wat vergoeding teen minder as die ooreengekome landbouwaarde van hul plaas toegeken het, het gedeeltelik geslaag.
ccPixs.com
Die polisie in Morgenzon, Mpumalanga, ondersoek ’n klag van bedrog nadat ’n adverteerder in Landbouweekblad klaarblyklik spoorloos verdwyn het nadat ’n voornemende koper meer as R100 000 in sy rekening inbetaal het vir ’n staalskuur wat geadverteer is.

Mnr. Julian Muller, ’n boer van Morgenzon, het op 30 September die advertensie in Landbouweekblad onder die naam van Bezuidenhout Game Safari gesien waarin onder meer twee staalskure, waarvan die plate aanmekaar vasskroef, en rolle veldspandraad met sparre en pale geadverteer is. Benewens ’n kantoornommer was daar die selfoonnommers van drie mense by wie navraag gedoen kon word.

Hy het op Vrydag 1 Oktober met ene Johan Bezuidenhout gepraat en gereël om die een skuur vir R103 500 te koop. Nadat Bezuidenhout ’n faktuur en ander dokumentasie aangestuur het, het Muller die geld oorbetaal. “Hulle sou die Maandag die staalplate in Thabazimbi laai en teen Dinsdag kom aflewer het.

“Alles was baie oortuigend. Hy het aanvanklik gesê daar is ’n moontlike koper en hy sal net by sy pa moet seker maak dat die skuur nie al verkoop is nie. Daarna het hy teruggeskakel en gesê dit is nog beskikbaar en ek kan dit koop. Selfs die vragmotorbestuurder het my gekontak oor die roete na my plaas.”

Toe hy die Dinsdag wou seker maak oor die tyd van aflewering, het niemand meer enige van die nommers beantwoord nie. Hy het ook vasgestel dat die BTW-nommer op die faktuur nie bestaan nie.

Die advertensie het in Landbouweekblad van 30 September op bl. 96 verskyn. Die advertensiespan het intussen agtergekom dat die betaling daarvoor nie deurgegaan het nie. Alle pogings om met die adverteerders kontak te maak was vrugteloos. Die advertensie is van die webblad verwyder, maar verskyn nog in die tydskrif se uitgawes van 7 en 14 Oktober.

Soreen Hoffmann, hoof van Landbouweekblad se geklassifiseerde verkope, sê sy het agterna besef dit herinner sterk aan ’n soortgelyke modus operandi onder die naam Venter Game Safaris sowat ’n jaar gelede waar die betaling ook nie deurgegaan het nie.
bedrog advertensie
Die advertensie soos dit in die Landbouweekblad verskyn het
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot