AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bedrywe moet saamspan om navorsing te red

'n Ernstige vermaning is op die kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in Port Elizabeth aan boere gerig dat die verskillende bedryfsvertakkings in groeperings saam met die Landbounavorsingsraad (LNR) om 'n tafel moet sit om 'n voorkeurlys vir navorsing die finansiering daarvan op te stel.

Hulle sal ook bereid moet wees om die hand in eie sak te steek.

Soos te wagte, het die verval van die LNR 'n groot deel van die kongresbespreking in beslag geneem. Nadat die moontlikheid van statutêre en vrywillige heffings geopper is, het die kongres besluit dat alternatiewe metodes om landbounavorsing te finansier, ondersoek moet word.

Mnr. Japie Celliers, lid van die LNR-raad, het 'n donker prentjie van dié instansie se geldsake geskets. Hy het gesê die huidige toekenning is nie eens genoeg om die personeel se salarisse te betaal nie. Die kanse dat dit binnekort gaan verbeter, lyk boonop skraal. "Die infrastruktuur wat by die onderskeie institute bestaan om die landbou met tegnologie te bedien, verstom jou, maar die mense wat dit in stand moet hou, is ervare mense. As hulle weggaan, kan jy hulle nie vervang nie. 'n Mens raak bang as jy na die bedankingslys by die LNR kyk en jy besef ons landbou moet meeding met 'n tegnologies gevorderde wereld."

Hy meen daar kan 'n positiewe uitvloeisel wees. Bedryfsvertakkings sal onder die verskillende kategorieë van lewende hawe, grane en tuinbou byeen moet kom en saam besluit wat is noodsaaklik, en wat is net luukses in elke groepering. Die lewendehawebedryf sal bv. moet besluit of hy al die institute nodig het, en of nie net een die totale bedryf kan bedien nie. Die graan- en tuinbougroeperings sal dieselfde moet doen.

"Ons sal nuut moet dink en saam met die LNR 'n plan moet beraam. Ons sal moet kyk hoeveel geld beskikbaar is, waar ons dit kry en hoe ons dit gaan aanwend."

Dr. Amie Aucamp, direkteur van die Weidingsinstituut, het gesê die Navorsingsforum (Narf) gaan 'n rol speel, maar dit sal langtermynoplossings wees. Teen die tyd dat 'n plan beraam word, sal daar nie meer navorers oor wees nie. 'n Oplossing moet nóú vir die kort termyn gevind word. "Vergeet dat die staat soos in die verlede alle verantwoordelikheid vir landbounavorsing gaan aanvaar. Elke bedryf sal vir homself moet besluit hoe belangrik navorsing vir hom is, waar die geld vandaan kom, en of dit reg gebruik word."

Uit sy opmerkings blyk dit dat landbounavorsers nou al buite die landbou kontraknavorsing moet doen om institute se boeke te laat klop. Dit is ook duidelik dat die aankondiging dat LNR-personeel geen salarisverhogings gaan kry nie, ernstige implikasies inhou. Dr. Aucamp het verwys na 'n totale verandering in die gesindheid van personeel. " 'n Kortermyn-aksieplan is nou nodig om die krisis die hoof te bied."

Mnr. Willie Fourie, voorsitter van Agri SA se bedryfskomitee, het gesê "as navorsing vir u belangrik is, is daar nie 'n ander uitweg as verpligte heffings nie, want almal gaan nie betaal nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,665.81
+0.3%
Silwer
18.91
+0.5%
Palladium
2,182.73
-1.0%
Platinum
870.78
+0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot