AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beefmasters doen weg met basiskuddes

Die Beefmaster-beesras het 'n groot genetiese inspuiting gekry met dié genootskap se besluit om met sy basiskuddes weg te doen. Dit beteken heelwat meer diere gaan nou by SA Stamboek geregistreer word om die genepoel dramaties te vergroot.

Mnr. Mike Bosch van Radium, wat op die Beefmaster-genootskap se jaarvergadering op Kroonstad as voorsitter herkies is, sê voorheen het die genootskap basis- én opgraderingskuddes gehad. Veral boere met heelwat Beefmasters wat meerbulparings gebruik, het die basiskudde-stelsel gebruik. Die laaste tyd was daar 10 500 teelkoeie in die basiskudde en 9 000 koeie in die opgraderingskudde.

Daar was egter 'n meningsverskil in die genootskap oor dié stelsel, want sommige telers het gesê 'n groter genepoel is beter vir die bepaling van Blup-waardes. Gevolglik het die genootskap besluit om met die basiskuddes weg te doen. Sowat die helfte van die koeie in die basiskuddes kan nou by Stamboek geregistreer word, wat vir die ras 'n groot voorwaartse stap met die vergroting van sy genepoel is.

Mnr. Bosch sê hierdie besluit het 'n nuwe positiewe eensgesindheid in die genootskap gebring oor die rigting waarheen hulle met die beesras op pad is. Die Beefmasterras is nou die tweede grootste beesras by SA Stamboek.

Die ondervoorsitter, mnr. Dennis Staal van Kroonstad, is ook herkies. Drie nuwe raadslede is aangewys. Hulle is mnre. Mike Nicolau van Vrede, Gavin Moorecroft van die Oos-Kaap en Fred Rautenbach van Lichtenburg. Die Beefmaster-alliansie (bestaande uit Manjoh-landgoed van Delmas, Compa Beefmasters van Delmas en Creative Beefmasters van Sterkstroom in die Oos-Kaap) is as die Beefmaster-persoonlikheid van die jaar aangewys.

15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot