AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bees-agent laat TikTok-gehoor sprakeloos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Ollie Aadnesgard. Foto: Skermgreep
Mnr. Ollie Aadnesgard. Foto: Skermgreep
’n TikTok-video van ’n bees-agent wat ’n veiling in Zoeloe adverteer, het onlangs wyd opslae gemaak op sosiale media.

Mnr. Ollie Aadnesgard, bees-agent by AAM-vee-agente, het die oë laat rek met dié video toe hy inligting oor ’n veiling in Zoeloe gedeel het. Die videomateriaal is gedeel op AAM-vee-agente se TikTok-rekening wat deur Aadnesgard geskep is. Die profiel is juis geskep om met potensiële kliënte in KwaZulu-Natal te kan skakel.

Duisende Suid-Afrikaners, meestal Zoeloe-sprekers, het Aadnesgaard op TikTok geprys vir sy pogings om seker te maak dat hy meer as een amptelike Suid-Afrikaanse taal gebruik. Die reaksie op die video het Aadnesgaard se verwagtinge oortref deurdat dit meer as 690 000 keer gekyk is en duisende kommentare van kykers ontvang het.

“Ons is verstom oor die reaksie. Dit is belangrik vir die profiel van AAM. Ons konsentreer daarop om ’n inklusiewe besigheid te wees wat daarop staatmaak dat kommersiële en opkomende boere beeste na die veiling bring. Dit is al 19 jaar die doelwit,” het Aadnesgaard aan Landbou.com gesê.

“Die reaksie van alle Suid-Afrikaners was fantasties. Ons is baie bemoedig deur die goeie gesindheid wat almal openbaar het. Ons is vasbeslote om dit te benut en inklusiwiteit en betrokkenheid by ons klante verder te verhoog, ongeag wat hul herkoms is,” sê Aadnesgaard.

“Ons gemeenskaplike ooreenkoms is beeste, en ons liefde vir beeste. Ons moedig alle Suid-Afrikaners om aan te sluit.”

@aamkzn Market update by Ollie #teamaam #behindthescenes #welovelivestock #aam #livestockagents #auctioneers #cattle #beef #farmlife #cattleauction #kzn #kwazulunatal #livestockauction #farm #beeffarming #agriculturesa #farmingsa #agriculture #agriculturesouthafrica #southafrica #farmingsouthafrica #vermiculture #farming #agriculturelife #ngunicattle #nguni ? original sound - AAM Livestock Agents

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.36
-0.1%
Silwer
24.02
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,518
-0.8%
Alle aandele
76,129
-0.8%
Hulpbronne 10
66,629
-1.3%
Industriële 25
102,705
-0.5%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot