AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beesteler en voedingkenner sentrale streek-wenners

Een van die land se grootste beestelers en 'n voedingkundige is onderskeidelik vanjaar as die sentrale streek van die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika se Boer en Landboukundige van die Jaar aangewys.

Mnr. Jan van Zyl, Brahman- en Afrikanerboer van die plase Buckshee, Reivilo en Noord-Langberg, Olifantshoek, boer op afsonderlike plase met verskillende produksiestelsels. Dit sluit 'n wit Brahman-stoetery, 'n rooi Brahman-stoetery, 'n Afrikaner-stoetery, 'n kommersiële kruisraskudde en 'n osproduksiestelsel in.

Danksy 'n stelsel waarin hy al sy beeste vier keer per jaar weeg en 'n produksienorm van kg vleis geproduseer per 100 kg vleis-belading op sy veld, het sy bruto-opbrengs van 1997 tot 2002 verdubbel.

Sy Brahman-kudde is die vrugbaarste vir kuddes groter as 800 diere in die land en het 'n kalfpersentasie van 87. Sy standpunt dat die beesvleisbedryf in Suid-Afrika ook soos ander bedrywe 'n standaard-meting van opbrengs behoort te kry, maak hom een van die bedryf se voorlopers.

Prof. H.O. de Waal van die Vrystaatse Universiteit in Bloemfontein het sy loopbaan in 1973 by die Departement van Landbou in Stellenbosch begin. Vandaar is hy na die Landbou-navorsingsinstituut Glen buite Bloemfontein verplaas waar hy navorsing oor die weidende herkouer gedoen het.

Hy het oor die jare groot kundigheid daaroor ontwikkel, veral ten opsigte van mineraal-, energie- en proteïen-aanvulling in die vorm van veelekke.

Sedert 1998 is hy mede-hoogleraar van die departement Vee-, Wild- en Weidingkunde in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die UV. Hy is die outeur van meer as 98 wetenskaplike, populêr wetenskaplike en ander publikasies.

Hy is studieleier vir verskeie nagraadse studente wat hul navorsing in onder meer Botswana, Zimbabwe en Ethiopië doen.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot