AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Begroting: Erken die landbou, vra Agri SA

Nóém die landbousektor as ‘n deurslaggewende bedryf vir ekonomiese groei in die begrotingsrede, vra Agri SA.

Nóém die landbousektor as ‘n deurslaggewende bedryf vir ekonomiese groei in die begrotingsrede, vra Agri SA.

Luidens ‘n verklaring meen die organisasie dié bedryf moet as ‘n belangrike rolspeler deur mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, in sy rede genoem word. Veral nadat die Minister in sy mediumtermyn-begroting melding gemaak het van ‘n nuwe benadering vir die ontwikkeling van die platteland.

Gordin lewer Woensdag, 22 Februarie, sy begrotingsrede in die Parlement.

"Terwyl ons begrip het vir die fiskale probleme waarbinne hierdie doelwit nagestreef word, sal ons graag wil sien dat die begroting wel voldoende hulpbronne beskikbaar stel om die landbou se mededingendheid, asook die investering in die sektor te bevorder, wat ook tot voordeel van voedselproduksie en werkgeleenthede sal wees," sê mnr. Johannes Möller, voorsitter.

Werkgeleenthede in die landbou

Die organisasie sê hy steun die Regering en die sakegemeenskap om die gehalte van werkgeleenthede in die landbou te bevorder. “Daarom betreur ons die soms kwaadwillige optrede van verskeie instansies om hierdie pogings te diskrediteer,” aldus Möller.


Volgens hom het volgehoue skerp stygings in geadministreerde pryse ‘n groot invloed op winsgewendheid. “As gevolg van die potensieel ontwrigtende impak van verhogings in geadministreerde pryse (veral dié van water en elektrisiteit) op landbouproduksie en voedselsekuriteit, ag ons sodanige optrede deur die Regering as van uiterste belang.”

Möller sê die ernstige vertragings met die uitbetaling van ramphulp kniehalter die bedryf verder. "Ons vra 'n vereenvoudigde stelsel en beter koördinering tussen staatsdepartemente en beskou dit as van kardinale belang.” 

‘Nog hulp vir vloedskades’

Hy sê die bedryf verwag ook dat die Minister bykomende geld vir die hantering van vloedskade, ná oorstromings aan die begin van verlede jaar in die Noord-Kaap en Noordwes voorgekom het, beskikbaar sal maak.

“Die sektor se kwesbaarheid vir endemiese Suider-Afrikaanse dieresiektes het die afgelope jaar ook duidelik geblyk. Daar is algemene instemming dat hierdie omstandighede die versterking van die sektor se navorsing en veeartsenykundige dienste vereis en dat verwaarloosde infrastruktuur soos internasionale grensheinings, wat noodsaaklik is vir die beveiliging van ons veebedryf, herstel en instand gehou moet word,” sê Möller.

Möller sê met die debat wat tans oor die Regering se beleidsbenadering oor grondhervorming gevoer word, sal dit interessant wees om te sien wat Gordhan se benadering tot dié kwessie is.

16 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+0.2%
Rand - Pond
21.13
+0.5%
Rand - Euro
18.88
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
967.43
-0.7%
Palladium
1,581.77
-1.1%
Goud
1,870.55
+0.2%
Silwer
22.25
-0.1%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,337
-0.2%
Alle aandele
79,417
-0.2%
Hulpbronne 10
74,490
+0.5%
Industriële 25
102,635
-0.5%
Finansiële 15
16,259
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot