AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Begunstigdes sonder oeste oor krag

Nuwe boere het hul druiwe- en olyfoeste verloor nadat hul krag afgeskakel is. Hulle het die staat nou verkla.

Die begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek van die Regering het hul druiwe- en olyfoes verloor omdat die elektrisiteit afgeskakel is en hulle nie die landerye kon besproei nie.

Die Bolandse begunstigdes, wie se name aan Landbouweekblad bekend is, sê toe die Regering hulle op die plaas geplaas het, was die elektrisiteitsrekening reeds sewe maande agterstallig en die besproeiingstelsel het nie behoorlik gewerk nie.

“Ons het drie noodvoorstelle by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ingedien oor waaraan voorkeur gegee moet word. Die departement het ongelukkig nie hierop gereageer nie.”

Weens vrese vir intimidasie het die begunstigdes gevra dat hulle name weerhou word.

Een van die begunstigdes het toe ál sy eie geld gebruik om die besproeiingstelsel op die plaas te herstel. Maar net toe sake begin beter lyk, het die Drakenstein-munisipaliteit die elektrisiteit na die plaas einde Mei 2013 afgeskakel.

Plaaswerkers ook sonder krag en water

Ook die 27 plaaswerkers, wat op die plaas woon, en hul huishoudings is hierdeur geraak. Hulle moet nou kerse en paraffienlampies gebruik.

Die groep het ’n klag teen die departement by die SA Menseregtekommissie ingedien. Dié kommissie het dit na die Kantoor van die Openbare Beskermer verwys.

Weens die elektrisiteitskwessie kon die boorgat nie geaktiveer word om skoon drinkwater op die plaas te verskaf nie. Die enigste waterbron is ’n fonteintjie hoog op in die Paarlberg, maar dit loop nie voortdurend nie. “Daar word gereeld klippe na wit kommersiële boere gegooi oor hoe hulle plaaswerkers sou behandel, maar die werkers hier op regeringsgrond het nie toilette nie,” sê die begunstigde.

Die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) sê hy wil so spoedig moontlik ’n vergadering met die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming belê om hierdie en ander probleme uit te sorteer wat begunstigdes van grondhervorming in die Wes-Kaap raak.

Die Departement het nie op navrae van Landbouweekblad gereageer nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,644.71
-0.9%
Silwer
18.60
-1.6%
Palladium
2,143.00
-0.4%
Platinum
847.00
-2.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,330
-1.9%
Alle aandele
62,726
-1.7%
Hulpbronne 10
57,116
-1.3%
Industriële 25
77,134
-1.8%
Finansiële 15
13,748
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot