AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beheer van Johne se siekte onbevredigend

Groter betrokkenheid is nodig om Johne se siekte onder skaapkuddes beter te beheer.

Die huidige maatreëls vir die beheer van Johne se siekte wat groot verliese onder skaapkuddes kan veroorsaak, is nie bevredigend nie en groter betrokkenheid is nodig.

Dr. Gareth Bath van die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria het op die jaarkongres van die Veegesondheid- en Produksiegroep van die SA Veterinêre Vereniging op Skukuza in die Kruger-wildtuin gesê die siekte het reeds in 1923 by beeste in Suid-Afrika voorgekom en die eerste geval by 'n skaap is in 1967 aangeteken. Teen die laat-1980’s het die siekte wyd in die Wes- en Oos-Kaap versprei.

In 2005 is die Kleinveegesondheids-advieskomitee gestig om beheermaatreëls op te stel. Voorgestelde maatreëls het egter kontroversie veroorsaak en min vordering is gemaak. In 2010 is nuwe maatreëls opgestel wat deur die Departement van Landbou as waardevol aanvaar is, hoewel hulle dit nie wil afdwing nie en selfs die verhandeling van skape tussen besmette plase toelaat.

Bath het gesê daar is darem vordering met die instel van kuddetoetse wat veronderstel is om vanjaar in aanvang te neem, maar dit sal waarskynlik eers volgende jaar kan begin, mits finansiering verkry word.

Intussen probeer die advieskomitee om verskeie maatreëls in te stel, soos verklarings op veilings dat die vee gesond is en 'n nasionale stelsel om inenting te doen.

Veeartse moet boere ook inlig oor die verliese wat hulle weens vrektes kan ly as hulle hul skape nie laat inent nie. Boere moet nooit vee sonder die raad van 'n veearts koop nie, veral nie by onbekende bronne nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,712.12
-0.3%
Silwer
20.52
-0.6%
Palladium
2,302.82
+2.0%
Platinum
926.26
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,484
+0.5%
Alle aandele
65,898
+0.4%
Hulpbronne 10
62,997
-1.1%
Industriële 25
80,250
+1.3%
Finansiële 15
14,062
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot