AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bejaarde boer in Noordwes aangeval

Vier verdagtes word gesoek nadat ’n bejaarde boer op sy plaas aangeval is.

’n Bejaarde boer van Lichtenburg is helder oordag in sy huis aangeval terwyl hy gelê en slaap het. Die 79-jarige mnr. HK “Boere” Grobler is erg aangerand, rondgestamp en geboei. Sy 45-jarige seun, Daan, sê Grobler was alleen in die huis op die plaas Doringbult ten tyde van die voorval.

Luidens ’n berig in Beeld het die voorval tussen 13:00 en 14:00 plaasgevind. Vier verdagtes het volgens die polisie die huis se voordeur en middeldeur oopgebreek voordat hulle die deur van die kamer waarin Grobler gelê en slaap het, oopgebreek en hom oorval het.

Volgens Grobler is sy pa “vasgedruk en met die dood gedreig”.

Wapens en kontant
Die groep het Grobler gedwing om die kluis oop te sluit waaruit hulle R20 000 kontant en die sleutels van ’n groter kluis gesteel het. Uit die groter kluis het die rowers drie jaggewere gebuit.

Nadat die verdagtes op die vlug geslaan het, het die geboeide Grobler na sy bure gestap wat die polisie en Daan ontbied het. Hy het volgens die berig nie ernstige beserings opgedoen nie, maar volgens dokters lei hy aan erge skok en trauma.

Kapt. Adele Myburg, polisiewoordvoerder, het aan Landbou.com gesê die verdagtes word tans gesoek. Bron: Beeld Kyk gerus na 'n kaart van Suid-Afrika om meer te leer oor misdaad-statestiek.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot