AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bejaarde dood na bylaanval

Enkele ure ná 'n vergadering oor misdaad, is 'n bejaarde egpaar op hul kleinhoewe buite Pretoria aangeval.

Saterdagoggend het inwoners van landbouhoewes noord van Pretoria met die polisie oor hul misdaadprobleem vergader. ’n Paar uur later is ’n bejaarde egpaar op hul kleinhoewe in Bon Accord deur vyf rowers met ’n byl en graaf aangeval.

Fanie van Rooyen van Beeld het berig dat mnr. Laszlow Bercsényi (87), wat met ’n byl gekap is, gister in die Montana-hospitaal aan sy wonde beswyk het en sy vrou, Carol (68), is steeds in ’n ernstige, maar stabiele toestand nadat sy herhaaldelik met ’n graaf aangerand is. Dit was die derde aanval in ’n week in die omgewing waarin ’n byl gebruik is.

“Ons kla al jare lank en ons emosies kook nou oor,” het mnr. Johan Lucas, voorsitter van die Hammanskraal-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), Saterdagoggend in die Rooiwal-gemeenskapsaal gesê. “Ons is moedeloos, want daar is elke week aanvalle en inbrake en ons kry nie die nodige bystand van die polisie nie.”

Die GPF en bewoners van landbouhoewes in onder meer Bon Accord, Sinoville, Pretoria-Noord, Bultfontein, Waterval, Pyramid en Rooiwal het met plaaslike polisiehoofde oor die misdaadsituasie vergader. Agt uur later is die Bercsényi-egpaar sowat 7 km van daar aangeval.

Mnr. Livio Heath, ondervoorsitter van die Pretoria-Noord-GPF, het gesê Carol was buite toe die rowers haar oorval en erg met ’n graaf aangerand het. “Die rowers is daarna by die huis in waar hulle Laszlow met ’n byl gekap het.”

Dinsdagaand is twee ander mense ook in ’n rooftog by hul huis met ’n byl gekap, maar hulle is reeds uit die hospitaal ontslaan, het Heath gesê. “Verlede Saterdag was daar óók ’n aanval waarin ’n byl gebruik is, maar niemand is beseer nie. Dit is dus die derde bylaanval in ’n week in die Bon Accord/Rooiwal/Honingnestkrans-omgewing.”

Polisie kom onder skoot
Me. Gloria Wegner, ’n jarelange vriendin, het Sondagoggend by hul huis gesê die probleem in die gebied is werklose en onwettige immigrante wat hulle tot misdaad wend. Van die klagtes wat geopper is, is dat polisielede nie die omgewing voldoende patrolleer nie en stadig op noodoproepe reageer. Daar is ook gekla dat die polisie traag is om sake te open en dat speurders in werktyd in plaaslike sjebiens is.

’n Mobiele polisiekantoor sal binnekort in die gebied ontplooi word, is op die vergadering bekend gemaak.

Bron: Beeld.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.28
+0.6%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,632.13
-0.7%
Silwer
18.66
-1.1%
Palladium
2,057.50
-0.8%
Platinum
857.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot