AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bejaarde egpaar oorleef plaasaanval in KZN

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
'n Egpaar in hul 70’s het oorleef nadat hulle op hul afgeleë plaas by Wasbank in KwaZulu-Natal aangerand en beroof is.

Volgens mnr. Freddie van Tonder, veiligheidshoof by die provinsiale landbou-unie Kwanalu, het die aanval gisteroggend plaasgevind.

Van Tonder het per selfoon van die toneel af aan Landbouweekblad gesê dat die egpaar, mnr Barry Jones en sy vrou, Pam, se honde hom gewaarsku het toe ’n grys Renault Clio met vier mans in die plaaswerf binnegery het. Die mans het aanvanklik gesê dat hulle belang stel om beeste te koop.

“Twee van die mans het Barry begin aanrand, terwyl twee ander by die plaashuis ingebreek het en Pam binne die huis aangerand het. Die verdagtes het sowat R10 000 en die Jones’s se vuurwapens gesteel. Volgens Pam het een van die aanvallers haar klere begin uittrek, maar het opgehou toe sy vir hom begin bid het en hom gevra het hoe hy sou voel as sy ma verkrag was,” het Van Tonder gesê.

Hy het bygevoeg dat die egpaar waarskynlik van ’n moontlik erger lot gered is, want terwyl die aanvallers saam met die egpaar in die huis was, het die plaaslike plaasveiligheidsradionetwerk vir hul daaglikse veiligheidsaanmelding ingeroep. Dit het na bewering die aanvallers ontstel en hulle het in hul voertuig van die toneel gevlug.

Van Tonder het gesê dat hy binnekort met die polisie sou skakel om te verseker dat die plaasaanval reg ondersoek word en om uit te vind wie as die ondersoekbeampte aangestel sal word.

Hy het alle boere daaraan herinner om vroegtyding in alle aspekte van hul eie veiligheid en sekuriteit te belê, en het gesê dat Kwanalu sy lede weer raad sal gee oor hoe om hulself te beveilig.

Kapt. Nqobile Gwala, provinsiale woordvoerder vir die polisie, het gesê 'n saak van huisroof word ondersoek.

“Die verdagtes het kontant, drie vuurwapens, juweliersware, skootrekenaars, selfone, bankkaarte en ander items gevat voordat hulle van die toneel gevlug het,” het sy gesê.

Die aanval op die egpaar het plaasgevind aangrensend aan Glencoe, waar 'n boer, mnr. Garth Simpson (68), Qiniso Dlamini (17) na bewering op 28 September tydens 'n worsteling doodgeskiet het. Simpson is steeds in aanhouding in afwagting van die uitslag van sy borgtogaansoek in die Glencoe-landdroshof. Hy is na bewering deur Dlamini en twee ander mans aangeval wat na bewering gewelddadig probeer het om beeste wat Simpson geskut het, terug te kry.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot