AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bejaarde met pan gebrand tydens aanval

’n Boer is vermoor en ’n 94-jarige vrou met ’n warm pan gebrand in ’n plaasaanval naby Brits die naweek.

Vier verdagtes word gesoek nadat ’n gesin Vrydagnag (30 November 2012) in hul huis op die plaas Geluk naby Brits aangeval is. AO Mpeile Talane, polisiewoordvoerder, sê die 74-jarige mnr. Hekkie Barnard het op die toneel gesterf nadat hy drie keer geskiet is.

Die 68-jarige mnr. Nico Barnard, Hekkie se broer, is in die maag geskiet en met ’n mes gesteek. Hy, sy 94-jarige ma, Maria, en Maria se 16-jarige agterkleinkind, Nico Raath, het die voorval oorleef. Maria is glo ernstige beseer toe die aanvallers haar met ’n warm pan gebrand het. Raath het glo steekwonde opgedoen.

Gesteel
Volgens Talane het die aanvallers die gesin aangeval terwyl hulle geslaap het. Die mans is geskiet toe hulle hulself wou verdedig.

Die verdagtes het met R10 000 kontant, ses selfone en drie wapens op die vlug geslaan. Een van die gesin se voertuie, wat met die aanval gesteel is, is naby die plaas gevind. Talane sê die Polisie het die voertuig gevind onderweg na die plaas nadat die voorval aangemeld is.

Die drie beseerde lede van die gesin word in ’n hospitaal in Pretoria behandel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.5%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.20
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
923.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,441
+0.4%
Alle aandele
65,829
+0.3%
Hulpbronne 10
62,915
-1.2%
Industriële 25
80,224
+1.2%
Finansiële 15
14,041
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot