AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bejaarde vrou op plaas in Wes-Kaap vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
’n Bejaarde vrou is gister op ’n plaas in die Slanghoekvallei vermoor.

Agri Wes-Kaap het sy skok en hartseer uitgespreek oor ’n moord op ’n plaas in die Slanghoek-vallei tussen Worcester en Rawsonville.

Luidens ’n berig op Netwerk24 is me. Elizabeth Lee (89) gisteroggend aangeval terwyl sy besig was met wasgoed. Volgens inligting van die polisie en veiligheidstrukture is sy na bewering met ’n stoel in haar kombuis aangerand en ’n bebloede mes is op die toneel gevind. Lee is op die toneel aan haar beserings dood. ’n Verdagte, ’n 15-jarige seun, is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

“Landbouprodusente, wat verantwoordelik is vir die voedselsekerheid van Suid-Afrika, stoei reeds met buitengewone kwessies. Die veiligheidskrisis wat produsente, plaaswerkers en hul gesinne ook in die gesig staar, is onaanvaarbaar,” sê Agri Wes-Kaap luidens ’n verklaring.

Mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê die organisasie veroordeel plaasmoorde en misdaad in landelike gebiede ten sterkste. “Ons doen ’n beroep op die regering, die polisie en ander belanghebbendes om die landelike veiligheidsplan doeltreffend toe te pas om ’n omgewing te skep waar produsente en hul plaaswerkers se lewe nie elke dag bedreig word nie.”

Die organisasie moedig produsente aan om betrokke te raak by hul gemeenskap en die georganiseerde landbou, en om veiligheidsmaatreëls op hul plase en in hul omgewings op te skerp en toe te pas. “Wees bedag op enige verdagte aktiwiteite in jou omgewing, let op verdagte voertuie en mense wat in jou area beweeg, en beveilig jou huis en omgewing.”

Agri Wes-Kaap betuig sy meegevoel met Lee se naasbestaandes en vriende.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot