AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Bek-en-klouseer: 16 nuwe gevalle aangemeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Sedert begin Mei is 16 bykomende gevalle van bek-en-klouseer aangemeld. Daar is tans 73 aktiewe gevalle van dié siekte landwyd.

Sedert die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling einde April ’n verslag oor die stand van sake beskikbaar gestel het, is 15 bykomende gevalle van bek-en-klouseer op kommunale weigrond in KwaZulu-Natal geïdentifiseer.

Twee van die nuwe gevalle is buite die siektebeheergebied, wat vroeër vandeesmaand vergroot is. Twee persele buite die beheergebied is onder kwarantyn geplaas. Sowat 80 000 beeste is tot dusver in die siektebeheergebied ingeënt.

Nog ’n geval is op ’n plaas in Noordwes aangemeld. Twee plase in Gauteng wat met die uitbreking in Noordwes verbind word, is ook geïdentifiseer. Van die plase se beeste is van kant gemaak en die plase is onder kwarantyn geplaas.

Mnr. Gerhard Schutte, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum en hoofbestuurder van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê die nuwe gevalle in KwaZulu-Natal is te verwagte aangesien die meeste daarvan binne die siektebeheergebied val. Die RPO het onlangs Noordwes besoek en is optimisties dat daar nie ’n skerp toename in die aantal gevalle sal wees nie aangesien ernstige pogings aangewend word om die verspreiding van die siekte te bekamp.

“Natuurlik is ons steeds bekommerd, maar die probleem word met redelike erns hanteer en min. Thoko Didiza begin nou self ingryp. Ons hou daarvan. Solank daar politieke wil en bedryfswil is, sal ons hierdie ding reg kry.”

Hy sê die beperkings op die beweging van diere word nie doeltreffend toegepas nie. “Ons het gesien dit het nie gebeur in Limpopo nie, ook nie in KwaZulu-Natal nie en nou sien ons dat dit in die ander provinsies ook nie gebeur nie.

“Die dae dat boere op die staat kan staatmaak om hierdie beperkings toe te pas, is verby. Ons sal moet selfreguleer om te verseker dat diere nie afgelaai word waar ons nie daarvan hou nie. Ons moet aanvaar dat daar ’n gebrek aan kapasiteit is en saam met die regering werk om hierdie probleem op te los.”

Die protokol vir beweging is beskikbaar by https://bit.ly/39YcdTm.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot