AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bek-en-klouseer: Drie plase in VS onder kwarantyn

akkreditasie
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Moontlike gevalle van bek-en-klouseer word by Viljoenskroon en Frankfort in die Vrystaat ondersoek.

Luidens ’n verklaring van die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling volg die ondersoek ná verdagte bewegings van beeste vanaf Noordwes en Gauteng na die Vrystaat.

Twee plase in die distrik Viljoenskroon word tans ondersoek. Die diere is verkry vanaf ’n plaas in die distrik Potchefstroom waar diere positief vir bek-en-klouseer getoets het. Dan is daar ook van die vee wat onlangs by Potchefstroom met bek-en-klouseer gediagnoseer is, wat op 18 Maart op ’n veeveiling in Potchefstroom verkoop is, luidens die verklaring.

Noordwes se dieregesondheidsowerhede het vasgestel 217 beeste, skape en bokke wat op dié veiling gekoop is, is na die distrikte Vanderbijlpark, Westonaria en Kempton Park in Gauteng, na die Vrystaat, en na die distrikte Ventersdorp en Potchefstroom in Noordwes vervoer.

’n Plaas in die distrik Frankfort word ook ondersoek vir ’n moontlike uitbreking van bek-en-klouseer. Dit volg ná die verkryging van kalwers van ’n veespekulant in Roodepoort. “Al die diere wat deur die Vrystaatse boere gekoop is, word verbind met moontlike onwettige beweging van beeste vanaf Limpopo, waar die aanvanklike uitbreking aangeteken is,” sê dr. Kristan Mojapelo, direkteur van veeartsenykundige dienste in die Vrystaat.

“Veeartsenykundige personeel het al drie die plase wat geraak word, besoek en die voorgeskrewe monsters geneem. Diere op een van die drie plase wat ondersoek word, het kliniese tekens getoon wat tipies van bek-en-klouseer is.”

Al drie plase is onder kwarantyn geplaas om verdere verspreiding te voorkom. Die departement wag nog vir die uitslae van die toetse. As bek-en-klouseer bevestig word, sal die departement die nodige beheermaatreëls instel, sê Mojapelo.

Bek-en-klouseer is ’n hoogs aansteeklike virussiekte by diere met gesplete hoewe – hetsy of hulle plaas- of wilde diere is. Die siekte het geen effek op mense nie en vleis van siek diere is veilig om te eet mits dit op die voorgeskrewe manier hanteer word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot