AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bek-en-klouseer: LUR gooi haar gewig agter inentingsveldtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Limpopo se LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, me. Nandi Ndalane het onlangs die Shakadza kommunale diptenk in die Vhembe distrik besoek om te sien hoe gaan dit met die voorkomende inentings wat die Direktoraat Dieregesondheid doen om te keer dat die siekte verder versprei. Sy het selfs hand bygesit met die brandmerke. Foto: Limpopo departement van landbou en landelike ontwikkeling.
Limpopo se LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, me. Nandi Ndalane het onlangs die Shakadza kommunale diptenk in die Vhembe distrik besoek om te sien hoe gaan dit met die voorkomende inentings wat die Direktoraat Dieregesondheid doen om te keer dat die siekte verder versprei. Sy het selfs hand bygesit met die brandmerke. Foto: Limpopo departement van landbou en landelike ontwikkeling.
Me. Nandi Ndalene, Limpopo se LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, het onlangs self gaan kyk hoe lede van die direktoraat veeartsenykunde in die provinsie vorder met die inentingsproses om bek-en-klouseer-uitbrekings in die provinsie hok te slaan.

Nog geen nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer is in Limpopo aangemeld nie, en personeel van die direktoraat veeartsenykunde is druk besig om vee by kommunale diptenks binne ’n 10 km-radius rondom die uitbrekings van Maart in te ent om verdere verspreiding te voorkom.

Ndalene het onlangs die media genooi om saam met haar te sien hoe nagenoeg 400 beeste by die Shakadza-kommunale diptenk in die Vhembe-distrik geënt word.

Shakadza lê Noordwes van die Collins Chabane-munisipale distrik, waar die siekte in Maart uitgebreek het. Beeste by hierdie diptenk word voorkomend ingeënt om ’n buffer rondom die uitbrekingsgebied te skep. Voordat hulle ingeënt word, word bloedmonsters geneem om seker te maak die diere was nie wel met bek-en-klouseer besmet nie.

Nadat hulle ingeënt is, kry elke bees ’n F-brandmerk aan die regterkant van die nek, en beeste met hierdie brandmerk sal voortaan op dieselfde wyse as vee uit die bek-en-klouseerbeheersone bestuur word. 

inenting bek-en-klouseer
Sowat 400 kommunale beeste is op Woensdag 4 Mei by die Shakadza kommunale diptenk in die Vhembe distrik teen bek-en-klouseer geënt. Foto: Limpopo departement van landbou en landelike ontwikkeling

Beweging beperk

Omdat beeste wat ingeënt is, positief sal toets vir bek-en-klouseer, sal dit onmoontlik wees om tussen hierdie gebied se beeste en ander besmette beeste uit die bek-en-klouseervrye sone te onderskei. Daarom mag geen beeste uit die beheergebied vervoer word nie, al is hulle veilig vir menslike gebruik en tegnies nie siek nie.

Ndalene het die kommunale boere van Shakadza bedank vir hul samewerking om bek-en-klouseer te bekamp. Sy het ook gewaarsku dat mense wat diere van en na hierdie beperkte gebiede verskuif, vervolg sal word.

Daar word verwag dat me. Thoko Didiza, die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, binnekort die siektebeheergebied gaan uitbrei om die gebiede noord van die bestaande beheersone wat in 2019 aangekondig is, in te sluit.  
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
967.19
+0.8%
Palladium
1,433.17
+1.2%
Goud
1,965.36
-0.4%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot