AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer: Totale aantal gevalle onveranderd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Bees met bek-en-klouseer onder lede. Foto: Verskaf
'n Bees met bek-en-klouseer onder lede. Foto: Verskaf
Daar is tans steeds 176 aktiewe gevalle van bek-en-klouseer landwyd.

Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nuutste verslag oor die voortslepende uitbrekings van bek-en-klouseer is daar tans 110 aktiewe gevalle van die siekte in KwaZulu-Natal, 7 in Limpopo, 16 in die Noordwes, 4 in Gauteng, 38 in die Vrystaat en 1 in Mpumalanga.

Die Noord-, Wes- en Oos-Kaap is steeds die enigste provinsies waar bek-en-klouseer nog nie aangemeld is nie.

Alle geaffekteerde plase en voerkrale in Noordwes, die Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga is steeds onder kwarantyn met streng toegangsbeheer. Die betrokke persele is volgens die departement ordentlik omhein en die vervoer van diere vanaf die persele kan doeltreffend beheer word.

Geaffekteerde persele in KwaZulu-Natal en Limpopo is ook steeds onder kwarantyn en geen vee met gesplete hoewe of hul produkte mag dié persele verlaat nie. Vervoerbeperkings vir die siektebeheergebiede in die twee provinsies bly onveranderd.

Hoewel daar elders in die land nie vervoerbeperkings is nie, moet eienaars die nodige dokumentasie verskaf om die diere se gesondheid en oorsprong te staaf, asook eienaarskap van die vee te bewys. Die ontvanger van die vee moet ook skriftelik onderneem om die diere vir 28 dae in kwarantyn te hou.

Tot dusver is 555 388 diere teen bek-en-klouseer ingeënt. Die departement se inentingsveldtog is veral in die Vrystaat opgeskerp. Tot dusver is 81 909 diere in dié provinsie teen die siekte ingeënt.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot