AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bek-en-klouseer: Vyf nuwe gevalle in KZN bevestig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan Coetsee
Ter illustrasie. Foto: Johan Coetsee
Vyf nuwe gevalle van bek-en-klouseer is in KwaZulu-Natal aangemeld. Dit bring die totale getal aktiewe gevalle landwyd op 176 te staan.

Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nuutste verslag oor die voortslepende uitbrekings van bek-en-klouseer is daar is tans 110 aktiewe gevalle van die siekte in KwaZulu-Natal, 7 in Limpopo, 16 in die Noordwes, 4 in Gauteng, 38 in die Vrystaat en 1 in Mpumalanga. Die Noord-, Wes- en Oos-Kaap is steeds die enigste provinsies waar bek-en-klouseer nog nie aangemeld is nie.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het begin vandeesmaand besluit om die streng regulasies wat siektebeheergebiede vir bek-en-klouseer in die Vrystaat afbaken, te verslap.

Vervoerbeperkings bly van krag in die twee siektebeheergebiede in Limpopo en KwaZulu-Natal. Hoewel daar elders in die land nie vervoerbeperkings is nie, moet eienaars die nodige dokumentasie verskaf om die diere se gesondheid en oorsprong te staaf, asook eienaarskap van die vee te bewys. Die ontvanger van die vee moet ook skriftelik onderneem om die diere vir 28 dae in kwarantyn te hou. 

Tot dusver is 542 661 diere teen bek-en-klouseer ingeënt, die meeste van hulle in KwaZulu-Natal (285 000) en Limpopo (99 522).

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-2.2%
Rand - Pond
21.57
-3.8%
Rand - Euro
18.46
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.99
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-3.8%
Goud
1,798.96
+1.7%
Silwer
22.49
+1.3%
Palladium
1,899.00
+0.6%
Platinum
1,045.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot