AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

BEK kom nie van buurland

Die jongste toetsresultate dui aan dat die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer nie van ‘n buurland afkomstig is nie, sê departement.

Die jongste toetsresultate dui aan dat die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer nie van ‘n buurland afkomstig is nie, sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.


Luidens ‘n verklaring het bloedmonsters wat in ‘n diptenk in KwaZulu-Natal en by ‘n voerkraal in Gauteng versamel is, ooreengekom met ‘n bek-en-klouseer-virus (SAT 1), wat in 2006 in die Makwassi-gebied in die Kruger-wildtuin voorgekom het.


Dié virus is ook verwant aan die virus wat in 2003 in die Pafuri-gebied geïsoleer is.


“Hierdie feite bring ‘n einde aan spekulasie rondom die oorsprong van die infeksie en dit wys uit dat die infeksie nie in ‘n buurland ontstaan het nie,” aldus die verklaring.


Virus geïsoleer


Intussen sê die departement die virus is geïsoleer. “Tot op datum is die siekte onder beheer en ‘n tweede rondte inentings word tans onderneem. Meer as 93 000 beeste is al ingeënt. Dié diere is geïdentifiseer en sal gemonitor word”.


Die virus wat by buffels in die Ndumo-natuurreservaat geïsoleer is, is geïdentifiseer as ‘n tipe SAT 3, wat verwant is aan die virus wat in 2003 naby Letaba in die Kruger-wildtuin gevind is.


Die departement het ook hulle waardering teenoor Onderstepoort-Veeartsenydienste-Instituut uitgespreek vir hulle pogings om die virus te stuit en diere te behandel.


Landbou.com wag tans op terugvoer vanuit die bedryf oor die aankondiging.


11 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.96
-0.0%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot