AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bekamp veediefstal met hierdie toep

'n Gratis toep help nou veediefstal troef deurdat dit boere help om veeregisters en ander data by te werk.

’n Toepassing (toep) wat veediefstal help bekamp, maak dit vir boere makliker om veeregisters en ander data op die plaas by te hou.

Dit kan oral met ’n slimfoon of tablet bygewerk word mits daar selfoonontvangs is. Met die koms van slimfone en tablette is verskeie toepassings ontwikkel om boere se lewe te vergemaklik. Die jongste is ’n internet-gebaseerde veeregister- en permitstelsel. Dit sal almal in die veebedryf in staat stel om die nodige permitte vir die vervoer van vee en identifikasiedokumente met die klik van ’n muis te bekom.

Volgens mnr. Paul Buys (inlas, heel regs), eienaar van Agrifacts wat die veeregistertoepassing bedryf, sal dié toepassing gratis beskikbaar gestel word. Die gebruiker sal egter ’n nominale fooi vir die permitte moet betaal.

Die Wet op Veediefstal (Wet no 57 van 1959) bepaal dat niemand vee mag vervoer of verkoop sonder ’n veeverwyderingsertifikaat en ’n identifikasiedokument nie. “Met die veeregisterstelsel, wat by die veeverwyderingstelsel ingeskakel is, sal almal met dié toepassing die permitte op die internet kan skep en ’n drukstuk maak. Al voorvereiste is dat die gebruiker se vee-identifikasiemerke, soos dit by die Registrateur van Diereregistrasie geregistreer is, in die stelsel gelaai word. Diere wat vervoer word, moet ook volgens die voorgeskrewe metode gemerk wees. Die koper én verkoper moet geregistreer wees.”

Buys sê alle inligting sal aanlyn gebêre word. Dit sal die SAPD se veediefstaleenhede help om sertifikate in veediefstalondersoeke na te spoor. Die stelsel behoort die SAPD se veediefstaleenhede se werk te vergemaklik en tyd bespaar as vragmotors wat vee vervoer, by padblokkades voorgekeer word. “As so ’n voertuig voorgekeer word, hoef die beampte net ’n SMS na die nommer op die permit te stuur om te verifieer die permit is oorspronklik en geldig.”

Die stelsel maak ook voorsiening vir die Departement Veeartsenydienste om aanmeldbare siektes, soos bek-en-klouseer, daarop te laai. Dit sal outomaties die gebiede wat daardeur geraak word, uitskakel met die uitreik van permitte. Buys sê identiteitsdokumente en veebrandmerke sal ook aanlyn deur die Departement van Binnelandse Sake en die Registrateur van Diere-identifikasie geverifieer word. ’n Aantal gratis permitte sal aan diegene uitgereik word wat die toepassing op die proef wil stel. Navrae: Agrifacts, tel. 041 484 4306 of registreer regstreeks op die webwerf by www.agrifacts.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot