AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bekende boer doen dalk regstappe teen SAPD

Die Polisie in Noordwes gaan moontlik siviel vervolg word nadat 'n bekende sakeman en boer van Lichtenburg verlede jaar op 'n beweerde klag van veediefstal in hegtenis geneem is.

Ná agt hofverskynings is die saak teen mnr. Piet Steinman (74) op 2 Desember teruggetrek. Volgens mnr. Paul van der Walt, ondervoorsitter van TLU SA, is bevind dat die klag ongegrond was.

Hoewel 'n lasbrief op 27 Junie verlede jaar uitgereik is, is mnr. Steinman eers 'n dag later voor 'n naweek in hegtenis geneem. TLU SA het toe gemeen die polisie tree met voorbedagte rade op en maak dit vir mnr. Steinman moeilik om borgtog te kry. Soortgelyke optredes het na bewering ook in ander provinsies voorgekom.

"Dit is duidelik dat die polisie se optrede daarop gemik was om hom te intimideer en te verneder. Mnr. Steinman het kort voor die voorval 'n operasie ondergaan en dit is geensins in ag geneem nie.

"TLU SA sal sy lede inlig om sivielregtelike stappe te doen waar sulke magsvergrype voorkom. Sulke optrede kan nie in 'n beskaafde land toegelaat word nie," sê mnr. Van der Walt.

Mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri Mpumalanga, sê soortgelyke optredes het in dié provinsie voorgekom. Dit is in só 'n mate uitgevoer dat boere dit as 'n "heksejag" teen hulle ervaar het. Die inhegtenisnemings is meestal gedoen op vals of ou klagte wat swak ondersoek is en onnodig gesloer het.

Agri SA se veiligheidskomitee het die saak met die nasionale kommissaris bespreek en hy het bepaal dat verslag gedoen sal word van alle inhegtenisnemings van boere.

Agri Mpumalanga beveel ook regstappe aan teen die Minister van Veiligheid en Sekuriteit in gevalle van onregmatige inhegtenisnemings.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot