AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bekende boer van Oos-Kaap skielik oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dave en Maryke Stern. Foto: Mariska Spoormaker
Dave en Maryke Stern. Foto: Mariska Spoormaker
‘n Bekende boer van Nieu-Bethesda se skielike dood het die Oos-Kaapse landbougemeenskap diep geskok.

Die skielike dood van mnr. Dave Stern (42) het skokgolwe deur die Oos-Kaapse landbougemeenskap gestuur nadat hy Vrydag (29 Julie) aan ’n aneurisme oorlede is.

“Tragies. Daar is regtig géén ander woord om dit te beskryf nie,” sê mnr. Peter Cloete, voorsitter van Agri Oos-Kaap, oor Stern se afsterwe.

Volgens Cloete het Stern gesukkel met hoofpyn toe hy die afgelope week opgeneem is by ’n hospitaal in Gqeberha. Hy is kort daarna na ’n hospitaal in Kaapstad oorgeplaas, waar hy later oorlede is.

Stern, veeboer op die plaas Quaggasvlei in die distrik Nieu-Bethesda, was ten tyde van sy dood die voorsitter van die Sneeuberg-boere-unie.

“Dave was heeltemal te jonk om te gaan. Hy het sy lewe aan georganiseerde boerdery gewei en het ’n fundamentele rol in die landbou en sy gemeenskap gespeel.”

Mnr. Roland Kroon, boer en hegte vriend van Stern, sê hulle is geskok oor die nuus van sy afsterwe.

“Dave was ’n ware gemeenskapsman. Hy het omgegee vir almal en hy was altyd die eerste ou wat jy kon bel as jy in die nood was. Ek onthou toe ek ‘n veldbrand gehad het, was hy die eerste bystand wat sonder kennisgewing opgedaag het en hy het 90km van my af gebly.”

Kroon sê Dave was een van die beste in sy veld en kom uit ’n familie van bewaringsboere wat vir jare al holistiese bestuur toepas. 

“Sy familie was sy lewe en hy hulle s'n. Ons innige meegevoel met sy geliefdes.”

Dave word oorleef sy vrou, Maryke, dogters Kari en Micela, sy pa, Doug, voormalige voorsitter van Agri Oos-Kaap, sy ma, Liz, en susters Wendy en Diane.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,622.21
-0.4%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,068.31
-0.4%
Platinum
841.00
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot