AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bekende geohidroloog skielik oorlede

Een van die voorste kenners oor die geohidrologiese impak van hidrobreking in die Karoo, is skielik oorlede.

Skok heers in akademiese, wetenskaplike en omgewingskringe na die skielike dood van prof. Gerrit van Tonder, 62, gerespekteerde geohidroloog van die Vrystaatse Universiteit.

Hy is gisteraand (Dinsdag) klaarblyklik aan ’n hartaanval in Bloemfontein oorlede. Van Tonder, van die universiteit se Instituut vir Grondwaterstudies, is saam met sy kollega, prof. Danie Vermeulen, as dié twee kenners oor die voorspelde geohidrologiese impak van hidrobreking in die Karoo beskou.

Van Tonder was die eerste wetenskaplike wat vanuit ’n grondwater-perspektief gewaarsku het oor ’n daadwerklike gevaar dat die gebied se grondwaterbronne weens die unieke artesiese geologie in die proses van skaliegas-ontginning permanent besoedel kan word.

Boodskap teen hidrobreking
Hy het sy boodskap teen hidrobreking en oproep dat meer inligting dringend hieroor ingewin moet word, die laaste maande met groot passie versprei. Tientalle van sy artikels en kommentare het in onder meer Landbouweekblad verskyn.

Mnr. Fanie de Lange, sy jarelange vriend en kollega aan die instituut, sê Van Tonder se skielike afsterwe is ’n reuse-verlies, maar sy werk sal nou voortgesit word, al is hy nie self meer daar nie.

Van Tonder laat sy vrou, Fransie, en twee kinders uit ’n vorige huwelik, Sanri en Gideon, albei van Pretoria, agter.

Talle aangrypende boodskappe het sedert Van Tonder se afsterwe sy Facebook-blad verskyn. ’n Gebroke Fransie het ’n foto van hom op die blad gesit wat verlede week in hul tuin geneem is. “Die tuin was ons twee se passie. Nou is jou plek leeg. My hart is stukkend,” het sy daarby geskryf.

Hy was ook alombekend bekend vir sy liefde vir donkies en rose wat organies gekweek is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot