AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4786
-16,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10206
-4,00
WEAT
05 Okt
-
7202
33,00
WMAZ
05 Okt
-
4947,8
31,80
YMAZ
05 Okt
-
4869
13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bekende veearts, vrou sterf

Dr. Luis Schwalbach, bekende veearts en veekundige van die Vrystaatse Universiteit, is saam met sy vrou, Christina, tragies in ‘n motorongeluk oorlede.

Dr. Luis Schwalbach (46), bekende veearts en veekundige van die Vrystaatse Universiteit, is saam met sy vrou, Christina (43), tragies in ‘n motorongeluk op die N1 by Winburg oorlede.

Dr. Schwalbach was voorsitter van die SA Veeartsenykundige Vereniging se sentrale streek. Hy het as nagraadse student vanaf Mosambiek na Suid-Afrika gekom, en werk sedert die laat jare negentig in die universiteit se departement dierkunde.

Mev. Schwalbach was sy kantoor-assistant.

Prof. H.O. de Waal, ‘n jarelange kollega, sê dis ‘n groot verlies vir die bedryf en hul departement. Schwalbach was een van die veelsydigste wetenskaplikes saam met wie hy ooit gewerk het.


Die Schwalbachs word deur twee seuns, Bruno, ‘n tweedejaar-student aan Kovsies, en Rui, ‘n leerling van Grey-kollege (sekondêr) in Bloemfontein, oorleef. Albei was ten tyde van die ongeluk op besoek aan Maleisi?.

10 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
-0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.72
-0.5%
Silwer
20.75
-1.5%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,918
+0.1%
Alle aandele
66,353
+0.1%
Hulpbronne 10
64,194
-0.6%
Industriële 25
80,336
+0.3%
Finansiële 15
14,150
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot