Geen gemene spel word vermoed nie.
Volgens ingeligtes het vriende en familie na die plaas gegaan om meer oor die voorval uit te vind. Sy oorskot is na bewering in die veld onder ’n boom gevind. Daar was geen brief by hom nie.
Els was onder meer ’n wildboer en eiendomsontwikkelaar. Hy het ook ’n restaurant in Kimberley besit.