AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bekgeveg oor staat se droogtehulp

Agri SA se beskuldiging dat die staat geen droogtehulp aan kommersiële boere bied nie, is deur mnr. Bekhi Cele verwerp.

’n Beskuldinging van Agri SA dat kommersiële boere nog geen droogtehulp van die Regering ontvang het nie, het ’n skerp ontkenning van mnr. Bheki Cele, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye ontlok.

Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, het by die departement se droogte-beraad in Pretoria, wat gemik is op planne om die landbou-sektor beter teen toekomstige droogtes te beskerm, gesê hy weet nie van ’n sent wat die kommersiële sektor nou al aan droogtehulp ontvang het nie.

Volgens hom het die graan, lewende hawe en suikerbedryf sowat R500 miljoen aan direkte hulp nodig vir onder meer voersubsidies, hulp om plaaswerkers te behou, rente-subsidies op produksielenings en rente-subsidies om kuddes te herbou. Daarby vra die bedryf ’n staatswaarborg van R1 miljard om boere te help om produksielenings te bekom.

“SAA het al R14 miljard aan waarborge gekry en nou pas weer R5 miljard. Eskom het al R466 miljard se hulp ontvang. Ons vra nie die maan nie, ons vra net vir ’n bietjie suurstof om aan die lewe te bly.”

Hy sê die lesse vir die boerdery-gemeenskap uit die droogte tot dusver is dat die Regering nie in staat is om te help ten tye van natuurrampe nie en dat die sektor op homself aangewese is, dat voedselsekerheid nie ’n strategiese voorkeursaak is nie en dat daar net gepraat word. “Ons praat en praat terwyl boere ten gronde gaan en die einde van die pad bereik. Dit is nodig om die landbou en voedselsekerheid bo-aan die agenda te plaas.”

Hierna het Cele gesê hy moet reageer op wat gesê is.”Jou opmerking dat kommersiële boere niks kry nie is verkeerd. As Agri SA sê hy het ’n goeie verhouding met die departement, dan moet hy met ons kom praat. Die Regering bestee jaarliks R2 miljard aan landbou-toelaes – nie net aan bestaansboere en ontwikkelende boere nie maar aan die hele sekor.

Die R1,8 miljard wat tot dusver aan droogtehulp bestee is, het aan die landbou-gemeenskap in die algemeen gegaan. As Agri SA ’n belang het kan hy kom vra waarheen dit gegaan het en of dit reg bestee is.”

Cele sê daar is ook waarborge aan die Land Bank gegee om boere te help met lenings. “Soos ons hier sit is die Tesourie en die Openbare Beleggingsmaatskappy ook in gesprek met die banke oor waarborge van R40 miljard. Dit is die goed waaroor julle met ons kan kom praat. Kom ons baklei nie onder mekaar nie, maar gebruik ons energie om saam teen ’n groter vyand te veg.”

Mnr. Mike Mlengana, nuwe direkteur-generaal van die departement, sê omdat boere vir hom nommer een is, geniet hulle voorkeur met enige afsprake. “Ek kan verstaan dat jy gefrustreerd is weens vertragings en weens druk van jou lede se kant af, maar laat ons met een stem as boere praat want dan sal die Regering na ons luister.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot