AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Belang van landbou op wêreldberaad bespreek

Die landbousektor hoop dat die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling 'n ommekeer teweeg gebring het in die wêreld se siening van die belangrikheid van dié bedryf en sy deurslaggewende rol in volhoubare ontwikkeling.

Die landbousektor hoop dat die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling 'n ommekeer teweeg gebring het in die wêreld se siening van die belangrikheid van dié bedryf en sy deurslaggewende rol in volhoubare ontwikkeling.

Met dié woorde het mnr. Jack Wilkonson, president van die Internasionale Federasie van Landbouprodusente (IFAP), die betrokkenheid van boere by die wêreld se grootste beraad afgesluit. Hy het namens meer as 100 landbou-organisasies wat deel is van IFAP, 'n beroep op regerings gedoen om hul landbousektore te steun en meer geld vir navorsing en ontwikkeling beskikbaar te stel.

'n Implimenteringsplan om volhoubare ontwikkeling te bevorder, 'n politieke verklaring oor staatshoofde se erns in dié verband en meer as 300 vennootskapsooreenkomste was die eindresultaat van die beraad in Sandton.

"As 'n pakket is dit die beste waarvoor ons kon hoop," was die woorde waarmee mnr. Alec Erwin, Minister van Handel en Nywerheid die gevoel van Suid-Afrika se onderhandelaars opgesom het. Talle nie-regeringsinstansies en burgerlike groepe het egter die implimenteringsplan as "onvoldoende" en 'n "mislukking" bestempel.

Die landbou, saam met water, energie, gesondheid en bioverskeidenheid, was voortdurend op die voorgrond.

Mnr. Nitin Desai, sekretaris-genraal van die Verenigde Nasies, het gesê een van die belangrikste resultate op landbougebied is die verbintenis om 'n konvensie oor die bestryding van verwoestyning as 'n fokuspunt vir internasionale finansiering uit te sonder.

Nog 'n belangrike landbou-inisiatief is 'n verbintenis van Amerika om volgende jaar meer as R900 miljoen in volhoubare landbouprogramme te belê. Sowat R530 miljoen gaan bestee word om wetenskap en tegnologie aan boere in Afrika beskikbaar te stel en 'n verdere R370 miljoen om marktoegang vir kleinskaalse boere te skep.

Altesame 17 ander vennootskapsooreenkomste oor landbou, waarvoor minstens R20 miljoen bykomend bewillig is, is ook voorgelê.

Op die gebied van landbounavorsing het die Raadgewende Groep oor Internasionale Landbounavorsing drie omvattende navorsingsprogramme oor water en voedselproduksie, verbeterde kultivars en die voedsaamheid van gewasse aangekondig. Dié projekte sal meer as R330 miljoen per jaar kos.

13 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot