AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Belarus wil kennis oor landbou deel

Belarus wil meer met Suid-Afrika se landbousektor saamwerk om kennis en vaardighede met mekaar uit te ruil.

Samewerking oor die algemeen is een van die sake wat me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, met ’n afvaardiging van Belarus bespreek het.

Dié Oos-Europese land het ’n redelike vlak van voedselsekerheid bereik, met 40% tot 60% van sy plaaslike geproduseerde produkte wat uitgevoer word.

Luidens ’n verklaring is dié land gereed om sy kennis en vaardighede aangaande die landbou en uitvoere met Suid-Afrika te deel. Joemat-Pettersson het die naweek ’n samewerkingsooreenkoms met die afvaardiging onderteken.

Die landbousektor maak sowat 7,8% van Belarus se bruto binnelandse produk uit. Dit verskaf ook waardevolle buitelandse valuta deur middel van ’n gesonde uitvoermark.

Uitvoer van vleis- en suiwelprodukte
Talle geleenthede is vir Suid-Afrikaanse boere in Oos-Europa, die res van Afrika, sentraal en Suid-Amerika beskikbaar. Een van die geleenthede is in- en uitvoer van vleis en suiwelprodukte van en na Belarus. Dié land is reeds een van die leiers aangaande uitvoere van dié produkte.

Die twee lande se regerings het werkgroepe saamgestel wat bilaterale samewerking tussen die lande moet bewerkstellig.

Die ooreenkoms gaan die BRICS-beraad voor, wat oor twee weke in Suid-Afrika plaasvind. Tydens die beraad sal Suid-Afrika se samewerking met ander ontwikkelende lande, soos Rusland, bespreek word. Die staat sê die beraad sal die land blootstel aan baie geleenthede in die internasionale arena.

Byskrif hieronder: Minister Tina Joemat-Pettersson en die afgevaardigde van Belarus, mnr. Viktor Vladimirovich Sheiman, tydens die plegtigheid.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot