AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Belasting kan help met loonkwessie

’n Ontleding van en veranderinge aan belastings in waardekettings kan antwoorde bied op die landbou se loonkwessie.

’n Daaglikse loon van R150 vir plaaswerkers is nie vir Suid-Afrika se landboubedryf haalbaar nie.

’n Studie wat onlangs deur die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) voltooi is, het bepaal dat só ’n verhoging kan lei tot ’n styging van sowat R7,2 miljard in die totale bedryf se loonrekening, wat die bedryf nie kan bekostig nie.

“Kortom, ’n verhoging tot R150 per dag sal 300 000 werksgeleenthede vernietig,” het dr. Ferdi Meyer, direkteur van die BFAP, op die Monsanto 2013-konferensie gesê.

“Antwoorde kan wel gevind word as na die belastingstruktuur van die totale waardeketting, asook herstruktuering binne die ketting, gekyk word.” Die opname het bevind dat die bedryf in die algemeen ’n verhoging tot R95 tot R105 per dag kan bekostig.

R14,7 miljard per jaar
Tans het die bedryf sowat 360 000 heeltydse plaaswerkers en sowat 311 000 seisoenswerkers. Die bedryf se loonrekening staan tans op sowat R14,7 miljard per jaar.

Nog ’n kwessie wat tot minder werksgeleenthede in die bedryf kan lei, is die invloed van mynboubedrywighede op die landbousektor in Mpumalanga. Meyer sê “die grootste deel van die land se goeie landbougrond lê in Mpumalanga” en tans is daar sowat 1 miljoen ha van dié grond “waarvoor geveg moet word.”

As dié grond verlore gaan, sal dit lei tot ’n styging van sowat 14% in die prys van mielies, wat ’n styging van tussen 5% en 6% in die prys van mieliemeel op winkelrakke kan beteken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot