AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Belê nou in landbou, meen Janovsky

Landbouers kán nog geld in dié bedryf maak, sê mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa se landbou-eenheid.

Dit is die regte tyd om, ten spyte van die uitwerking van die kosteknyptang, in die Suid-Afrikaanse landboubedryf en in swart ekonomiese bemagtiging te belê, sê mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa se landbou-eenheid.

Hy het op die Rooivleisprodusente-organisasie se 25ste nasionale kongres in Bloemfontein gesê landbouers kan nog geld in die bedryf maak.

Hy het 'n dringende beroep gedoen dat landbouers nieteenstaande Suid-Afrika se swak beleid aan grondhervorming deelneem.

Sy beroep behels ook die steun aan die georganiseerde landbou wat met die Regering moet onderhandel sodat die besitreg van landbougrond en grondwaardes nie in die proses benadeel word nie.

Volgens Janovsky bestaan groot produksiemoontlikhede in Latyns-Amerika en in Afrika om die bevolkingsontploffing van 'n bykomende 2 miljard mense oor die volgende paar dekades in Afrika en Asië die hoof te bied.

"Die wêreld sal oor die volgende 40 jaar dieselfde kosproduksie moet handhaaf as wat die afgelope 500 jaar verbou is," sê hy.

Met die ekonomiese ommeswaai wat tans nou wêreldwyd aan die gang is, is die verwagting dat die vraag na landbouprodukte sal toeneem.

Hy se die produsent sal die bedreiging van die kosteknyptang net kan oorleef deur die verhoging van produktiwiteit. "Die boer het nie beheer oor die kommoditeitspryse op lang termyn nie. Hulle moet eerder fokus op die faktore wat hul produksievolume kan help verhoog."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot