AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9028
-64,00
CORN
04 Okt
-
4799,2
-86,80
SOYA
04 Okt
-
9289,8
-75,20
SUNS
04 Okt
-
10190
10,00
WEAT
04 Okt
-
7199
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4917
-67,00
YMAZ
04 Okt
-
4575
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bellville se eerste stedelike voedseltuin geopen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Blaarslaai, spinasie, chamalia, rape, preie, seldery en sprietuie uit die tuin sal teen billike pryse aan die plaaslike gemeenskap verkoop word. Foto: Verskaf
Blaarslaai, spinasie, chamalia, rape, preie, seldery en sprietuie uit die tuin sal teen billike pryse aan die plaaslike gemeenskap verkoop word. Foto: Verskaf
Die Groter Tygerberg-vennootskap het Bellville se eerste stedelike voedseltuin met die samewerking van MES Safe Space, GrowZA en Xylem op Woensdag 6 September geopen. Die Life Changing Garden se eerste oes is nou vir die gemeenskap beskikbaar.

Luidens ’n gesamentlike verklaring sal die tuin lewens verander deur gesonde voedsel aan haweloses en werkloses in die gebied te verskaf. Die tuin bied water- en voedselsekerheid, die ontwikkeling van stedelike landbouvaardighede en gesonde vars produkte wat aan die gemeenskap verkoop word om geld vir dié projek in te samel.

Die plaaslike gemeenskap kan nou blaarslaai, spinasie, chamalia, rape, preie, seldery en sprietuie teen billike pryse by die tuin se perseel in AJ Weststraat koop.

Die tuin is aanvanklik ontwikkel deur inwoners by MES Safe Space, ’n toevlug vir haweloses en weerloses met takke in onder meer Bellville se sentrale sakekern. Die organisasie help om hul reis na rehabilitasie en herintegrasie in die gemeenskap of hereniging met hul families te begin. MES se missie is om mense op ’n holistiese wyse te bemagtig sodat hulle ’n onafhanklike, volhoubare en betekenisvolle lewe kan leef.

Die doel van die stedelike voedseltuin-projek is om ’n inkomste te genereer, gesondheid, voedsaamheid en voedselsekerheid by MES Safe Space te verbeter, asook die plaaslike gemeenskap te bemagtig en aan te moedig om hul eie voedseltuine te begin.

Mnr. Warren Hewitt, uitvoerende hoof van die Groter Tygerberg-vennootskap, sê die covid-19-pandemie het die belangrikheid van water- en voedselsekerheid vir mense, veral arm mense, in stedelike gebiede uitgelig.

Die vennootskap het in Februarie vanjaar by die projek betrokke geraak en steun asook mentorskap daarvoor gefinansier. Mnr. Paul Barker het ’n opleidings- en mentorskapprogram vir die projek voorsien.

Die tuin bestaan tans uit 16 beddings. Dit is tans 300 m² groot en sal mettertyd uitgebrei word om uiteindelik 600 m² groot te wees. “Ons visie is om die perseel met behulp van organiese en volhoubare praktyke te ontwikkel en, waar moontlik, ’n maatskaplike sakemodel te inkorporeer ten einde die program suksesvol te bestuur.

“Die opleidingsprogram vir stedelike boerdery was tot dusver ’n wonderlike sukses. Die projek is ’n ideale geleentheid vir haweloses om vaardighede te ontwikkel en vir die breër gemeenskap om meer betrokke te raak. Hulle leer hier oor die plant, groei, versorging en oes van groente. In die proses kry hulle waardevolle lewens- en werksvaardighede wat tot ’n nuwe, beter rigting in die lewe kan lei.”

Besoek bit.ly/302aN5r vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
+0.4%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,706.24
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,263.50
+1.8%
Platinum
908.00
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,069
+2.1%
Alle aandele
65,560
+2.1%
Hulpbronne 10
62,994
+2.2%
Industriële 25
79,277
+2.3%
Finansiële 15
14,037
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot