AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bemagtiging: Kwanalu beantwoord Ramaphosa se oproep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Argieffoto: Theuns Botha
Argieffoto: Theuns Botha
Die identifikasie en mentorskap van entrepreneursvroue en -jeug in KwaZulu-Natal se dikwels verarmde landelike gebiede sal help om hul maatskaplik-ekonomiese status te verbeter en te stabiliseer.

Die identifikasie en mentorskap van entrepreneursvroue en -jeug in KwaZulu-Natal se dikwels verarmde landelike gebiede sal help om hul maatskaplik-ekonomiese status te verbeter en te stabiliseer. Dit is hoekom die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (Kwanalu) tydens ’n onlangse webinaar sy Vroue en Jeug in Landelike Entrepreneurskap-program (VJLE) amptelik bekend gestel het.

In ’n verklaring sê Kwanalu dat die webinaar, vir eers, landelike vroue en jeug met plaaslike entrepreneurs verbind het in gesprekke wat relevant is tot die probleme, geleenthede, werklike ervarings, opvoeding en entrepreneursvooruitsigte wat hierdie twee spesifieke groepe van die Suid-Afrikaanse samelewing raak.

“Die landbou is ’n toonaangewende sektor in die Suid-Afrikaanse ekonomie en ons lede is diegene wat nou saam met die landelike sektor werk. Dit gee aan ons unieke insigte oor die werklikheid van maatskaplike onenigheid, probleme en vooroordele wat die jeug en vroue elke dag in die gesig staar. Die VJLE-program wil hierdie siklus vir ewig verander,” sê me. Sandy La Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, in die verklaring.

Die VJLE-program word gelei deur dr. Kathy Hurly en het ten doel om entrepreneursvroue en -jeug in landelike gebiede te voorsien van die kennis, vaardighede en tasbare geleenthede wat hulle nodig het om hul idees vir ’n inkomste op dreef te bring.

Hurly sê in die verklaring in Oktober het pres. Cyril Ramaphosa gevra vir wesenlike maatskaplike transformasie van vroue in die werkplek met die doelwit om 8 miljoen werksgeleenthede te skep.

“Ons beantwoord sy oproep. Die deurlopende ondersteuning van nuwe entrepreneurs is van deurslaggewende belang vir ’n volgehoue uitkoms en as sodanig sal die VJLE-program groepe op plattelandse dorpe skep waar ondervinding uitgeruil en ondersteuning met administrasie aan deelnemers aan die program gebied kan word.”

Sy sê die program is daarop gemik om landbou-entrepreneurs met kommoditeitspesifieke geleenthede, voorsieningskettingondernemings en -markte te verbind, en sakevennootskappe vir besigheidstimulusondersteuning te ontwikkel.

“Die VJLE is uniek omdat dit op sy kleinste skaal daarop gemik is om 665 ondernemings in die eerste jaar te skep, 3 325 mense in diens te neem en 33 250 se lewensbestaan te onderhou, met ’n waarde van R166 miljoen vir die landelike ekonomie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot