AFGRI
BEAN
17 Jan
-
7800
20,00
CORN
17 Jan
-
3664,8
22,80
SOYA
17 Jan
-
7875
-52,00
SUNS
17 Jan
-
8980
48,00
WEAT
17 Jan
-
5898
55,00
WMAZ
17 Jan
-
3595
35,00
YMAZ
17 Jan
-
3720
38,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Bemagtiging: Sukses in Breedekloof

akkreditasie
Die Fynbos, Vrugte en Wyn-projek vir swart ekonomiese bemagtigting in die Breedekloof-omgewing bemagtig ‘n gemeenskap en beskerm ook die omgewing.

Die Fynbos, Vrugte en Wyn projek vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) in die Breedekloof-omgewing bemagtig ‘n gemeenskap en beskerm ook die omgewing.


Die projek, wat in 2007 in samewerking met die Lategan-familie van Bergsig-wynlandgoed in die Breedekloof-distrik begin is, toon reeds ekonomiese groei en is een van die min SEB-suksesstories in die land.


Me. Sandra-George Waterboer, verteenwoordiger van die projek op die Bergsig-direksie, sê hulle het aan die einde van verlede jaar reeds ‘n pakstoor opgerig en implemente aangekoop.

“Hoewel ons reeds ‘n relatiewe goeie inkomste het, het die sowat 110 aandeelhouers besluit dat dividende vir die projek eers vyf jaar ná stigting uitbetaal sal word. Ons eerste prioriteit is om die lening wat ons by die bank aangegaan het, af te betaal.” 


Eerste ooreenkoms met natuurbewaring

Die 140 ha grond wat aangekoop is, het oorspronklik deel uitgemaak van die Romansrivierlandgoed, waarvan 220 ha in ‘n 15 jaar-lange ooreenkoms as ‘n natuurreservaat verklaar is omdat dit die habitat van die skaars suurpootjieskilpad is.

Die aandeelhouers van die projek het kort ná stigting besluit om ‘n ooreenkoms met CapeNature aan te gaan vir die bewaring van 40 ha van hulle grond. Dit is die eerste ooreenkoms van sy soort in die land. Ander seldsame plant- en voëlspesies kom ook hier voor. 


“Die deel verteenwoordig die fynbos-afdeling van die projek en van die proteas wat hier groei oes en verkoop ons plaaslik. Meer as 100 voëlspesies is al op die grond gewaar,” vertel Waterboer.


Die projek is so saamgestel dat die plaaswerkers 60% van die grond besit, terwyl mnr. Louis Lategan, oorspronklike eienaar van Romansrivierlandgoed, en sy drie seuns elkeen 10% besit. 


Die produkte en die plaas

Die naam van die projek verteenwoordig al die produkte wat daardeur gelewer word. Waterboer sê verskeie van die produkte het reeds Fairtrade-sertifiserting ontvang en die eerste premie daarvoor is reeds ontvang vir pere wat verlede jaar bemark is.


Die aandeelhouers beplan ook om hul eie wingerd te plant en wyn te produseer. Waterboer is ook deel van die bemarkingspan van Bergsig-wynlandgoed. Die Lategan familie produseer al vir die afgelope 150 jaar wyn en ander produkte in die omgewing.


26 Julie 2010


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.38
-0.0%
Rand - Pond
20.98
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,819.25
+0.1%
Silwer
23.03
+0.3%
Palladium
1,876.50
-0.4%
Platinum
976.34
+0.2%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,889
+0.6%
Alle aandele
75,594
+0.6%
Hulpbronne 10
74,696
+0.4%
Industriële 25
95,569
+1.3%
Finansiële 15
15,498
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Begin iets nuuts
Ek is n introvert as jy my nie Ken nie en word n extrovert as jy my Ken. Raak stil op tye en maak geraas en hou dinge aan die gang. Hou van see en swembad en buite lewe. Mal oor...
Lief vir die lewe.
Ek hou van mense, en kom oor die weg met almal. Hou van eerlikheid te alle tye seker nie te veel gevra nie.😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot