AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bemark vroeër waar veld nie herstel

Die vroeë bemarking van vee wat oortollig is, is ’n uitweg vir boere wat deur die droogte geknyptang word.

’n Konserwatiewe weidingsbenadering en die vroeë bemarking van oortollige vee is moontlik die uitweg vir die land se veeboere wat nie oor voldoende weiding vir hulle vee ná ’n droogtejaar en laat reën beskik nie.

Die droogte het ? geweldige finansiële impak op sommige beesboere gehad. Talle boere was genoodsaak om tot 50% van hulle kuddes te slag en dit wat oorgebly het, moes teen groot koste gevoer word.

Volgens mnr. Riaan Dames, ’n weidingkundige-konsultant van Noordwes, moet veeboere hulle nie veel steur aan hoe laat die reën gekom het nie.

Gehalte is heelwat beter
“My ondervinding is dat gras tog wel goed groei, self met laat reën. Solank as wat die ryp wegbly en die grond nat is, groei dit tog, hoewel stadiger as vroeër in die seisoen. Die gehalte van sulke gras is egter heelwat beter in die winter as die gras wat deur die vroeëre aanvangsreën aangehelp is,” sê hy. 

Die totale grasproduksie kan egter swakker wees. “Bepaal eerder die veegetalle wat deur die winter geneem kan word op grond van die beskikbare hoeveelheid gras teen die aanvang van die eerste ryp. Bemark eerder vroeg, vóór die winter wanneer diere nog in goeie kondisie is, teenoor ná die winter wanneer hulle waarskynlik skraal sal wees.

“Beplan voervloei só dat jy einde Desember sonder reën kan haal,” sê Dames. Daar moet teen einde Mei ongeveer 50% van die totale jaarlikse grasproduksie in reserwe wees om te verseker dat jy die einde van Desember haal.

Deur die winter
Ingevolge Dames se stelsel is die enigste manier om seker te maak dat veeboere deur die winter kan kom, om spaarveld opsy te sit vir die droë tydperk tot einde Desember. Indien nie genoeg daarvan beskikbaar is nie, het boere geen ander keuse as die bemarking van diere nie, behalwe as een of ander bekostigbare alternatiewe ruvoerbron beskikbaar is. Vir boere wat min kos oor het: Versprei eerder diere wanneer voer min word.

Dames sê ook veeboere moet oorweeg om veld te huur by bure wat genoeg reën gekry het en surplus-weiding het.

Mnr. Frans van den Berg van Op-die-Aarde-Bonsmaras van Reivilo, is een van die boere wat Dames se gekontroleerde voervloei-beweidingstelsel toepas. Volgens Van den Berg is hy in staat om aan die einde van die groeiseisoen te weet presies vir watter tydperk hy reserwe-weiding het en hy kan betyds sy veebelading daarby aanpas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,634.65
-0.5%
Silwer
18.72
-0.8%
Palladium
2,055.00
-0.9%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot