AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9540
10,00
SUNS
07 Okt
-
10520
40,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5059
20,00
YMAZ
07 Okt
-
4846,2
-3,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bemarking en intelligensie nodig

Generiese bemarking van Suid-Afrikaanse volstruisprodukte en die uitruil van bedryfsinligting is op die volstruiskongres telkens deur sprekers uitgelig as sake wat moet aandag kry om die sukkelende bedryf nuwe lewe te gee.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur: ekonomie en handel van Agri SA, sê die bedryf moet ernstig daaroor dink om betrokke te raak by 'n inisiatief soos Proudly South African. Dit kan 'n belangrike bemarkingsmiddel wees. Ten opsigte van bemarkingsinligting moet die belanghebbendes in die bedryf minstens meer openlik met mekaar kommunikeer.

Mnr. Jan de Coning, direkteur van die organisasie International Business Facilitation Network, sê die plaaslike volstruisbedryf het nie 'n verenigde visie nie en dit is vir sommige rolspelers lekkerder om met mekaar te baklei as om saam te staan teen buitelandse mededingers.

Hy sê generiese bemarking, sover dit die verspreiding van inligting betref, is al lankal nodig. Tans kan dit egter rampspoedige gevolge hê. Daar is volgens hom te veel betrokkenes wat nie deel is van strukture soos die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer nie. Hulle kan inisiatiewe oor generiese bemarking beduiwel. Generiese bemarking kan eers suksesvol wees as almal in die bedryf hulself tot gesamentlike doelwitte verbind.

Hy sê 'n verdeelde bedryf bloei homself dood.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.78
-0.1%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,273.53
+0.5%
Platinum
932.87
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,282
-0.2%
Alle aandele
65,655
-0.3%
Hulpbronne 10
63,572
+0.5%
Industriële 25
79,493
-0.7%
Finansiële 15
14,000
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot