AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Benut grond beter, voed meer mense

Buitelandse belegging en verbeterde infrastruktuur in bestaansboerderye kan 'n verdere 100 miljoen mense wêreldwyd kosgee.

Gewasse wat gekweek word op grond wat in ontwikkelende lande oorgeneem is, het die potensiaal om ’n bykomende 100 miljoen mense wêreldwyd te voed, het nuwe navorsing bevind.

Die grootskaalse besetting van grond deur buitelandse regerings en sake-ondernemings is ’n volgehoue proses, veral in Afrika waar ’n groot aantal transaksies voorgekom het in streke waar voedselsekerheid en wanvoeding aan die orde van die dag is.

Navorsers van Italië en Amerika het bevind dat verbeterde infrastruktuur wat deur buitelandse belegging teweeggebring is, die produktiwiteit van bestaansboerderye in lande soos Indonesië en Papoea-Nieu-Guinee kan verhoog sodat hierdie lande minstens sowat 300 miljoen wêreldwyd mense kan voed. En dis vergeleke met die sowat 190 miljoen wat gevoed sou word indien die grond aan die plaaslike bevolking oorgelaat is. Die gebruik van tradisionele boerderytegnieke teenoor industriële landboukundige metodes is ook vergelyk.

Die navorsers het ’n unieke datastelsel van alle grondtransaksies groter as 200 ha gebruik wat ná 2000 plaasgevind het. Die span het die potensiële maksimum oesopbrengs van elk van hierdie transaksies bereken en volgens die kalorie-inhoud van die oeste bepaal hoeveel mense gevoed sou kon word. Die produksie van rys sou byvoorbeeld met 308% kon styg, dié van mielies met 280% en suikerriet met 148%.

Beleidsmakers moet besef indien hierdie kos gebruik word om die plaaslike bevolking te voed, dit wanvoeding onder beheer kan bring sonder verdere insette, lui die verslag. “Sulke beleggings sal aansienlike verbeterings in oesopbrengste in veral Afrika-lande meebring.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,702.10
-0.6%
Silwer
20.23
-2.1%
Palladium
2,187.36
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot