AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Benut grond in Afrika teen honger

Die behoorlike benutting van die groot hoeveelheid onbewerkte grond in Afrika kan honger op die vasteland help uitwis, sê Swaziland se eerste minister.

Die behoorlike benutting van die groot hoeveelheid onbewerkte grond in Afrika kan honger help uitwis, sê mnr. Macford Sibandze, eerste minister van Swaziland. Hy het die opening van die voedsel, landbou en natuurlike hulpbron-dialoog (FANRPAN) in dié land geopen.

Volgens Sibandze besit die kontinent 25% van die wêreld se bewerkbare grond, maar dit produseer slegs 10% van die totale globale voedsel-aanbod. “Afrika moet sy denkwyse verander om te verseker dat sy rykdom van natuurlike hulpbronne en menslike kapasiteit honger kan uitwis. Terwyl die kontinent 60% van die wêreld se onbewerkte grond besit, bly 265 miljoen mense chronies honger.”


Betrek jongmense by landbou

Sibandze sê dit is baie belangrik om die jeug se kennis oor die landbou uit te brei en om hulle by die bedryf te betrek. “Tans is baie jongmense nie aangetrokke tot die landbou nie. Hulle glo dit is slegs ‘n gewerk op die grond met baie min finansiële vergoeding.


“Rolspelers in die landbou is ouer mense, en as ons nie ‘n oordraging van vaardighede en kennis gaan sien nie, gaan voedselsekerheid die verloorder wees. Ons moet Afrika se grootste bate – sy jongmense – mobiliseer om voedselstabiliteit op die kontinent te verseker,” aldus Sibandze.

Mnr. Sindiso Ngwenya, voorsitter van FANRPAN, sê hulle sien uit na die uitkomste van die week se dialoog. Hy sê ekonomiese groei gaan hand-aan-hand met gehalte opvoeding en opleiding. “Daar kan geen twyfel bestaan dat die Afrika-kontinent groot potensiaal het nie en dit is ons visie om toe te sien dat die kontinent ‘n internasionale ekonomiese speler word.”

22 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot