AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Benut ‘groot data’ beter in landbou

Die landbou is een van die sektore wat data nie voldoende gebruik om beter insigte te verkry nie.

Die gebruik en ontleding van groot datastelle (big data) kan veral nou in die droogte die landbousektor help om hulpbronne ten beste te benut. Só sê mnr. Yudhvir Seetharam, hoof van ontledings by FNB Besigheid.

Hy meen die landbou is een van die sektore in die land wat data nie voldoende gebruik om insigte te verkry waarvolgens mense dan kan optree nie.

“Die landbou kan data gebruik om doeltreffendheid te verbeter. Met die huidige droogte is dit meer as ooit nodig dat die landbousektor dít wat hy het, met die hulp van groot data optimaal benut.”

Die huidige stelsels wat gebruik word om oeste te monitor, behoort volgens Seetharam buigbaar genoeg te wees dat data onttrek en ontleed kan word sodat dit boere kan help om ingeligte besluite te neem.

Maklik bekombaar

“Die stelsels om groot data mee te ontleed, is dikwels maklik bekombaar, maar om dit in bestaande platforms te integreer, is moeiliker.”

Seetharam sê dit is nie ingewikkeld om ’n stelsel in werking te stel wat grootskaalse boere inlig wanneer hul toerusting herstelwerk of brandstof nodig het nie. Dit kan saamgevoeg word met data oor weerpatrone, grondtoestande en gewasse wat geplant moet word. Só kan ’n formule ontwikkel word waarmee ’n mens kan bepaal wat die beste tyd en plek is om te plant en te oes.

Met die inligting wat verkry word, kan jy selfs bepaal wat die mees optimale roete vir ploeg is, wat tot beter produktiwiteit en inkomste kan lei.

“Benewens doeltreffendheid aan die aanbodkant, kan boere groot data gebruik vir die vooruitskatting van die vraag na hul gewasse, die moontlike opbrengs, asook die potensiële grootte en gebruik van grond. Die data sal individuele boere baie help wanneer dit oor geografiese streke heen versamel word,” sê hy.

Seetheram maan wel dat groot data op sigself nie sukses waarborg nie. “Dit moet saam met ander boerdery-instrumente en tegnieke ingespan word.

“Voor jy groot data by jou onderneming kan inskakel, moet jy heel eerste ’n goeie boer wees,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.35
+1.6%
Silwer
21.19
+2.3%
Palladium
2,337.47
+5.1%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot