AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bepaal só huur van saaigrond

Dit is nie altyd maklik om oor 'n huurwaarde vir grond ooreen te kom nie, maar daar is riglyne om te oorweeg wat die proses makliker kan maak.

Met die aanvang van die nuwe jaar en produksieseisoen sal beide huurder en verhuurder weer moet ooreenkom om 'n huurbedrag te bepaal. Sekere faktore is belangrik om in ag te neem. Hiervan is die produksiepotensiaal van die huurgrond sekerlik een van die belangrikstes. Lande se potensiaal word bepaal deur die grondsoorte, gronddiepte en langtermynrëenval.

Die chemiese status van die grond speel ook 'n belangrike rol in die huurwaarde. Dus sal 'n chemiese ontleding van die grond baie belangrik vir die huurder wees. Indien die grond suur is en die makro- en mikrovoedingstofvlakke in die grond laag is, sal dit die opbrengspotensiaal van die grond verlaag.

Die ligging van die huurgrond sal ook die huurwaarde beïnvloed. Indien die buurplaas in die huurmark beland, sal 'n hoër prys vir die grond betaal word, want die bedryfskoste is laer. Wanneer 'n ekstra stuk grond bygehuur word wat nie aan die plaas grens nie, sal die bedryfskostes in ag geneem moet word. Die koste van die skuif van implemente moet in die huurwaarde weerspieël word. Indien die huurgrond naby 'n gebied is waar die diefstalsyfer hoog is, sal minder vir huur betaal moet word.

Verder het kleiner plase 'n hoër prys per hektaar en sal gevolglik 'n hoër huurwaarde behaal. Dit is belangrik vir die huurder om te bepaal of die stuk grond wat gehuur word, groot genoeg is om finansieel sin te maak.

Die invloed van die bestuur van die huurgrond kan ook 'n rol in die huurprys speel. Indien 'n stuk grond gehuur word en die bestuur van die grond was swak, sal die huurprys laer moet word. Vir laasgenoemde is dit belangrik vir die huurder om te bepaal hoe oud die lande is, watter gewasse daar verbou kan word, en hoe arbeidsintensief die gewasse is wat verbou gaan word.

Bogenoemde faktore is slegs 'n riglyn vir huurders en verhuurders om die huur van saaigrond te bepaal, aangesien daar nog ander faktore is, maar bogenoemde is van die belangrikstes.

- Francois Human, departement landbou-ekonomie, Vrystaatse Universiteit. humanwf@ufs.ac.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-1.0%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,716.86
-0.6%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,258.50
-2.8%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot