AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Beraad sal goeie gevolge vir SA h

Hoewel eie belang 'n groot rol in die wêreldberaad vir volhoubare ontwikkeling in Johannesburg gespeel het en die helfte van die doelstellings van Agenda 21, wat tien jaar gelede in Rio aanvaar is, nie uitgevoer is nie, doen dit nie afbreek aan die belangrikheid van die geleentheid nie.

"Die waarheid is dat baie mense kennis geneem het van belangrike kwessies en'n boodskap wat die regte rigting aandui, uitgedra is." Dit was die reaksie van mnr. Johan Greyling, ondervoorsitter van die Landboubesigheidskamer (LBK), wat deel van die organisasie se afvaardiging na die beraad was. Hy sê die wêreld mag nie toelaat dat soveel arm mense hom bewoon nie en individuele lande kan ook nie toelaat dat soveel arm mense binne sy grense woon nie. "Op kort termyn lei so 'n wanbalans tot misdaad, terrorisme en oorloë." Hulpbronne mag nie vernietig word nie en tegnologie behoort eerder ingespan te word om dit te onderhou. Die Landbou-manifes, wat me. Thoko Didiza, Minister van Landbou, op die beraad voorgelê het, is hoofsaaklik geskoei op die strategiese landbouplan waarin Agri SA 'n groot aandeel gehad het. Hy meen die beraad sal vir Suid-Afrika baie goeie gevolge inhou. Verskeie landbou-wêreldleiers met wie hy gesels het, kon nie uitgepraat raak oor die professionele organisering van die geleentheid en die vriendelikheid van die land se mense nie. Hy glo dit sal lei tot 'n groter vloei van toeriste na Suid-Afrika. 20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot