AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Berg saad op korrekte manier

Wanneer boere ongeplante saad tot die volgende seisoen wil berg, is dit baie belangrik om dit reg te doen.

Onthou saad is 'n lewende organisme wanneer jy dit wil opberg, is mnr. Pieter Smit, Monsanto SA se produkbestuurder vir mielies, se raad aan boere.

Veranderinge in die klimaatstoestande waar die saad gebêre word, byvoorbeeld 'n toename van 1% in saadvog of van 6 grade Celsius in temperatuur, kan die raklewe en dus die kiemkragtigheid van die saad halveer.

Saad moet op 'n droë plek geberg word en 'n boer moet poog om die verskil tussen die minimum en maksimum temperature so klein moontlik te hou.

Dit is weens groot temperatuurwisseling nie ideaal om saad in 'n sinkgebou te berg nie. Geïsoleerde baksteengeboue of ander soortgelyke bergingsgeriewe waar die temperatuurwisseling minimaal is, is 'n baie beter keuse.

Vloere en vensters

“Moet nooit saad regstreeks op 'n sementvloer sit nie, omdat sementvloere se uiterste temperatuurwisseling 'n nadelige uitwerking op die saad kan hê,” sê Smit.

Saad moet eerder byvoorbeeld op 'n houtlaaibord (pallet) gesit word, sodat dit nie in regstreekse kontak met die sementvloer is nie.

Saad behoort verder weg van regstreekse sonlig geberg te word, dus nie naby vensters of onder deurskynende dakke wat andersins natuurlike lig voorsien nie.

Saad moet ook nie saam met chemikalieë geberg word nie.

Die saadbergingskamer moet afsonderlik van ander pakplekke wees en toegangsbeheer hê.

“Laasgenoemde en die seël van deure en vensters met byvoorbeeld rubber, dra by tot die beheer van knaagdiere, potensiële temperatuurwisseling, en diefstal,” sê Smit.

“Maak seker dat die saadsakke só opgestapel word dat 'n mens maklik toegang daartoe kan kry. Dit sal doeltreffende beroking teen insekte vergemaklik.”

Smit sê wanneer saadbergingsgeriewe berook word, moet plaagdoders wat vir saadplae geregistreer is, gebruik word en moet streng by die voorskrifte op die etiket gehou word.

“Insekbeheer is noodsaaklik om saad se kiemkragtigheid in stand te hou. Goeie bestuurspraktyke is verder noodsaaklik om insek-infestasies te voorkom.”

Die bergingsgeriewe moet vir enige tekens van insekte geïnspekteer en gemonitor word, sodat beheermaatreëls wanneer nodig toegepas kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot