AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4790,8
-11,20
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7193,8
24,80
WMAZ
05 Okt
-
4940
24,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bergsig is SA Terroir Top-wynlandgoed

“Daar is drie goed wat terroir maak en dis grond, klimaat en mense.”

Mnr. De Wet Lategan, mede­-eienaar van Bergsig-­landgoed in die Breedekloof, het tydens die Novare SA Terroir-­wyntoekennings op die verhoog geboer om talle pryse in te palm, waarvan die trofee vir die land se beste terroir-­wynlandgoed die kroon gespan het.

Wellington is aangewys as SA Terroir Top-gebied. Die kompetisie, wat vanjaar ’n rekordgetal van 322 inskrywings gelok het, bekroon wyne wat hul eiesoortige terrein van herkoms die beste weerspieël. Dit word al 11 jaar lank aangebied.

Pryse ingeryg

Bergsig se Icarus 2011 is as die nasionale wenner in die kategorie vir die top rooi versnit aangewys. Die kelder se Cape LBV 2003 het nie net die die meeste punte uit al die inskrywings behaal nie, maar is ook die beste port-­styl wyn by die kompetisie asook een van die SA Terroir Top 5-­landgoedwyne.

Nog vier van Bergsig se wyne het die beoordelaars, wat drie dae lank geproe het, beïndruk en drie van hulle is as area-­wenners aangewys. Dit het Bergsig die SA Terroir Top­-wynlandgoed en SA Top Terroir­-produsent vir die jaar gemaak.

“Daar is drie goed wat terroir maak en dis grond, klimaat en mense,” het Lategan tydens die toekenningsfunksie naby Simondium gesê. Volgens hom is grond vir hulle ’n groot uitdaging, aangesien daar ’n groot verskeidenheid grondsoorte by hulle in ’n enkele wingerd voorkom.

“Dis die kaarte wat aan ons uitgedeel is en wat ons terrein so interessant maak. Ons gee soms te min erkenning aan die mensgedeelte van terroir, maar ek sou sê dis minstens 50% van die invloed,” het hy gesê met verwysing na die rol wat wingerdboukundiges, wynmakers en selfs wynkunde­dosente speel.

Mnr. Marius Labuschagne, stigter van die kompetisie, sê die wenners toon hoe toegewyd wynmakers is wat nie skroom om unieke terreingebaseerde wyne te maak nie. “Hulle leef die wyn van oorsprong-­stelsel ten volle uit.”

Wellington se terrein tops

Die Wellington-gebied het die beoordelaars se aandag getrek danksy Doolhof, wie se Single Vineyard Malbec 2014 met die heel eerste Top Enkelwingerdwyn­trofee vereer is. Dit was ook die nasionale wenner in die Malbec-afdeling. Doolhof het ook die nasionale wenner in die wit versnit­-kategorie, naamlik die Lady in White 2010, ingeskryf.

Die Linton Park Reserve Cabernet Sauvignon 2012 is as een van die Top 5-­landgoedwyne aangewys, wat ook bygedra het tot Wellington se status as top terroir.

SATopTerroir2016_verskaf

Mnre. Gielie Beukes van Doolhof, De Wet Lategan van Bergsig, me. Candice Danneburg, bemarkingshoof van Novare, en mnr. JG Auret van Linton Park­wyne tydens die toekenningsfunksie van die SA Terroir-wyntoekennings. Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,718.27
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,315.00
-0.3%
Platinum
925.00
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,752
-0.2%
Alle aandele
66,157
-0.2%
Hulpbronne 10
64,099
-0.7%
Industriële 25
80,021
-0.1%
Finansiële 15
14,082
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot