AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Berigte oor Kongo 'stook kwaad'

Die nuusdekking in Rapport oor boere in die Kongo was nie akkuraat nie en is waadwillig, sê die betrokke boerevereniging.

Die Congo Farmers Association (CFA) distansieer homself van sommige stellings, aantygings en insinuasies van die reeks artikels en meegaande Twitter- en blogveldtog van Rapport oor die boerderyprojek in Malolo in die Republiek van die Kongo. Hy sê die koerant het nie akkuraat berig oor die feite wat gedurende die omvattende onderhoude deurgegee is nie, en het verkies om nie wesenlike bedenkinge oor landboupraktyke of logistieke reëlings deur sy verslaggewer reg te stel nie, selfs nadat behoorlike agtergrondfeite aan hom gebied is.

Derhalwe wil die CFA die ware toedrag van sake deurgee:

"Nie een van die boere wat in Malalo grond huur, is in so ’n desperate posisie dat hulle nie kan terugkeer na Suid-Afrika nie. Almal, met die uitsondering van een, het oor Kersfees hul families in Suid-Afrika besoek, en die ander boer se familie het by hom in die Kongo kom kuier. Sommige boere word gefinansier as deel van ’n groep in ’n deursigtige onderhandeling wat goed bestuur word deur ’n Suid-Afrikaanse landbou-onderneming met ’n onkreukbare reputasie. Diegene buite die kollektiewe opset ervaar uitdagings om finansiering vir produksie te verkry weens die afwesigheid van groepsekuriteit, en gegewe die Suid-Afrikaanse Regering se beleid om bilaterale ooreenkomste vir belegging te vermy, is dit selfs moeiliker om finansiering te verkry.

Ver van moed opgee
"Ondanks die talle uitdagings, wil nie een van ons lede egter hul plase in Malolo opgee of verlaat nie. Daar is ’n lang lys van Suid-Afrikaanse boere wat gretig is om die geleentheid aan te gryp om by die projek betrokke te raak. Die aard en aanslag van Rapport se nuusdekking in die koerant en gepaardgaande kritiek wat regse ekstremiste in die sosiale media oor ons projek kwytgeraak het, maak dit nóg moeiliker vir ons lede om finansiering vir hul boerderyprojekte te verkry.

"Die oorgrote meerderheid van die 28 boere wat huurkontrakte vir grond in Malolo gesluit het, se boerdery is nog nie eens behoorlik op dreef nie. Die eerste misoeste waarna Rapport verwys, was ’n gesamentlike poging deur ’n groep boere wat oor finansiering beskik het en ’n baanbrekersprojek aangepak het. Dit het onder meer ’n uitmergelende reis padlangs na Malolo deur Namibië, Angola en die Demokratiese Republiek van die Kongo in Desember 2011 ingesluit. Weens verskeie faktore soos die ergste droogte in 37 jaar, besmetting deur onbekende insekte en bestuursprobleme, het die eerste twee oeste nie aan verwagtinge voldoen nie. Die kontrak tussen daardie groep boere en die onafhanklike bestuurder is dus nie hernu deur die groep boere wat die ontwikkelde grondgebied en bestaande toerusting saam met uitstaande skuld oorgeneem het nie.

Grootste plaaslike mielie-oes
"Hoewel die eerste oes teleurstellend was, was dit steeds die grootste oes plaaslik geproduseerde mielies wat die Kongo nóg opgelewer het. By ’n seminaar wat in 2013 in Kenia gehou is, het kundiges gesê dat nuwe boerdery-ondernemings in Afrika tussen drie en vyf jaar neem om aanvaarbare oeste op te lewer. Die Todi River Farms-gedeelte van die Malolo-projek het na net twee jaar ’n skaflike oes gelewer.   

"Behoorlike beoordeling van die lesse wat ons geleer het, tesame met professionele raad, het gelei tot die herstrukturering van ons boerevereniging sowel as van die maatskappy waarvan die grond vir 30 jaar (hernubaar) van die Kongolese regering gehuur word. Baie van Rapport se kritiek spruit voort uit probleme wat voor ons algemene jaarvergadering ondervind het.

"Onderlinge meningsverskille het wel ’n rol gespeel in die gebeure wat tot ons herstrukturering aanleiding gegee het, maar watter burgerlike organisasie ervaar dit nie soms nie? Indien enige misdaad of kontrakbreuk deur enige individu of boere onder ons sambreel gepleeg is, moet die reg sy gang gaan. Die CFA is onbewus van enige strafreregtelike of siviele geding teen enige van ons lede in SA of in die Kongo.  

"Met betrekking tot sy memorandum van verbintenis met Agri SA, aanvaar die CFA volle verantwoordelikheid om SA boere in die Kongo te organiseer en te verteenwoordig, en die verslaggewer was ten volle daarvan bewus. SA boere in die Kongo vereis of verwag nie van Agri SA om betrokke te raak by finansiering, aankope, logistiek, operasionele sake of interne aangeleenthede van ons boerevereniging of van ons grondverhuringsmaatskappy in die Kongo nie, en enige aanduiding dat Agri SA ons sake moet hanteer of die blaam moet dra vir ons mislukkings of beswaardhede, is moedswillig en ’n verleentheid vir albei organisasies. Die suggestie wat gelaat word dat enige geld deur dr. De Jager van Agri SA wanbstee is, is verregaande en ons is heeltemal bereid om ons boeke oop te stel vir ondersoek deur enige onafhanklike ouditeur.

"Ons wil dit ook op rekord stel dat ons ons regte voorbehou ingeval van ’n hofsaak in die Republiek van Suid-Afrika en die Republiek van die Kongo teen Rapport en sy bronne."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,100
-0.5%
Alle aandele
65,480
-0.5%
Hulpbronne 10
62,834
-0.7%
Industriële 25
79,508
-0.7%
Finansiële 15
14,003
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot