AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beroep op Zuma oor sy keuses vir Kabinet

’n Beroep is op pres. Jacob Zuma gedoen om sy Kabinet met groot omsigtigheid aan te stel.

’n Beroep is gedoen dat pres. Jacob Zuma sy Kabinet met groot omsigtigheid moet kies. Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het dié beroep op Zuma gedoen.

Die president se inhuldiging is op Saterdag, 24 Mei. Die aankondiging van die Kabinet kan daarna volg, hoewel dit selfs aanstaande week kan wees.

Möller het gesê Agri SA sal probeer om die beste moontlike verhouding met diegene wat in die Kabinet aangestel word, te vestig.

Hy het verder gesê die eise wat aan die landbou gestel word, uiteenlopend en omvangryk is en daarom sal dit insig en landboukundigheid vereis van diegene wat in die toekoms beleid gaan moet ontwikkel en implementeer. 

Kundigheid vir landbou
Volgens Möller vertrou Agri SA dat Zuma die beste kundigheid vir die landbou sal aanwend.   

Möller het verder gesê beleidsekerheid en staatsondersteuning is van kernbelang om belegging in die landbou te bevorder. “Daarsonder sal ander ekonomiese doelwitte ook nie tot wasdom kom nie,” het hy gesê. 

Hy het gesê die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan en beleid rakende die doelwitte van grondhervorming, werkskepping, landelike ontwikkeling, voedselsekuriteit en ondersteuning aan nuwe toetreders tot die landbou het mekaar in die verlede nie ondersteun nie.

“Selfs in die praktyk was dit byvoorbeeld nie altyd duidelik of grondhervorming ’n doel op sigself was en of die produktiewe benutting van grond en die ondersteuning van begunstigdes van grondhervorming werklik ook die noodsaaklike prominente fokus geniet het nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot