AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Beskerm en steun landbou’ – Agri WK

Handhaaf die landbou as ’n steunpilaar van die land se ekonomie, versoek Agri Wes-Kaap van pres. Zuma voor sy staatsrede.

Agri Wes-Kaap het verskeie knelpunte uitgelig wat dié organisasie graag in pres. Zuma se staatsrede uitgelig wil sien. “Die tyd vir staatsmanskap is nou broodnodig, dit is nie meer tyd vir populistiese leierskap nie,” sê die organisasie in ’n mediaverklaring.

“Agri Wes-Kaap hoop vir meer fondse vir droogte- en ramphulp vir landbou om die impak van die droogte te bestuur. Ons versoek meer fondse vir brandbestryding en rampbestuur en dat die reg sy gang vinniger sal gaan in gevalle waar brande kwaadwillig ontstaan,” lui die verklaring verder.

Die verbetering en instandhouding van waterinfrastruktuur is ook hoog op die lys, en die groep vra dat boere ook ondersteuning kry om damkapasiteit up hul plase te vergroot, wat tans weens rompslomp prakties onmoontlik is.

Wat grondhervorming aangaan sê Agri Wes-Kaap dat daar tans meer geld aan grondhervorming bestee is as wat suksesse regverdig. “Onuitvoerbare planne wat min sakesin maak en verkwiste uitgawes in die vorm van die konstante herkapitalisering van dieselfde projekte is aan die orde van die dag. Ons versoek die president om toe te sien dat kundige rolspelers wat sinvolle bydraes kan lewer, om die tafel sit en dat ekonomiese sukses swaarder as politieke motiewe sal weeg.

“Die onsekerheid vir landbouers wat grond aanbetref is nie net ’n probleem vir die landbou nie, maar vir die land se ekonomie in die geheel. ’n Platteland wat vanweë ’n gebrek aan werksgeleenthede ontvolk, plaas druk op stede wat weer druk op die staatskas gaan verhoog.”

“Die onderbefondsing en kapasiteit van die landelike veiligheidsmodel, tesame met die regswaardeketting van die Nasionale Vervolgingsgesag, Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste, faal die landbousektor. Kundigheid beroepslui word in bogenoemde departemente benodig, en nie kaderontplooing wat die diens verswak nie,” sê Agri-Wes Kaap verder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.59
-0.8%
Silwer
20.22
-2.1%
Palladium
2,188.01
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot