AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beslissing in watersaak ’n deurbraak

’n Hooggeregshof se beslissing oor ’n waterlisensiesaak word beskryf as ’n deurbraak vir boere wat met lisensies sukkel.

’n Hooggeregshof se beslissing oor ’n waterlisensiesaak word beskryf as ’n deurbraak vir boere wat met lisensies sukkel.


Die georganiseerde landbou het al op verskeie geleenthede uitgewys dat veral besproeiingsboere groot probleme ervaar met die oordrag van waterregte en die toekenning van lisensies.


’n Voormalige werknemer van die Departement van Waterwese sê die beginsel van dié hofsaak is toepaslik by al die groot waterskemas waar waterregte bekend is, en kan moontlik vir boere wat probleme ervaar uitkoms bied.


Drie jaar

Mnr. Martin Grütter, regsverteenwoordiger vir die Guguletto-familietrust op die plaas Dayton, sê sowat drie jaar ná sy kliënt om ’n waterlisensie aansoek gedoen het, het hy sy lisensie in hand.


Die koopkontrak is gedateer September 2007 en in Augustus 2008 het die trust die nodige aansoekgeld betaal ter ondersteuning van sy aansoek om ’n lisensie.


Die trust se boerderybedrywighede het vereis dat hy tot meer water toegang moes kry. Die koopkontrak is gesluit met mnr. C M Uys, ’n boer van die plaas Vermeulenskraal wat stroom-op in die Sand- en Vetrivier-waterbeheergebied geleë is.


Die aansoek is by die Departement van Waterwese se kantore in Bloemfontein ingedien en die plaaslike direkteur van watergebruik het dit goedgekeur.


Die provinsie se departement van landbou het ook die verplasing van die water van die een plaas na die ander goedgekeur, omdat Dayton besproeiingsgrond met ’n hoë potensiaal vir kontantgewasse het.


Afgekeur

Die aansoek is egter deur die direkteur van watergebruik in Pretoria afgekeur ingevolge een van 11 faktore in die bepalings van die Waterwet wat oorweeg moet word, naamlik: ‘‘die behoefte om die gevolge van rasse- en geslagsdiskriminasie van die verlede reg te stel’’.


“Dit blyk duidelik uit die brief dat dit die enigste faktor was wat by die oorweging of die lisensie uitgereik moet word al dan nie, ter sprake was. Die Bloemfonteinse kantoor het egter kategories vermeld dat al die wetlike faktore ingevolge oorweeg en in aanmerking geneem is voor die aanbeveling na Pretoria gestuur is,” aldus Grütter.


Die saak is na die Watertribunaal verwys, wat dieselfde bevinding gemaak het ondanks dokumente van die Departement van Waterwese wat aandui dat geen onmiddellike druk bestaan om water aan voorheen benadeelde boere in dié waterbeheergebied toe te wys nie.


Die saak het onlangs in die Pretoriase Hooggeregshof voorgekom, waar die aansoeker appèl aangeteken het teen die tribunaal se bevinding. Die hof het de appèl gehandhaaf en die tribunaal se beslissing ter syde gestel.


Die lisensie is aan die Guguletto-familietrust toegestaan en die respondente in die saak moet die trust se regskoste dra.


3 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot